Goeie naand,
Ek is opsoek na bietjie raad.
Ek is in die mark vir `n nekbreek windbuks waarmee ek kompetisie wil skiet. Die kompetisie behels 15m uit die vuis uit skiet na verskillende teikens.
Wat sal julle aanbeveel? Ek is op soek na `n windbuks wat regtig baie akuraat is en nie te swaar is nie want ek het 3 dogters wat saam met my skiet.
Groete
Johann
Akkuraatste windbuks
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Akuraatste windbuks
Ek kan dink dat 'n HW30s nogal die ding sal kan doen, veral omdat dit net 15m is.
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1016
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: Akuraatste windbuks
Stem saam.Arnold wrote: Wed Nov 09, 2022 5:48 pm Ek kan dink dat 'n HW30s nogal die ding sal kan doen, veral omdat dit net 15m is.
HW30S of HW50S sal mooi werk.
Beeman R7 is basies 'n HW30, selfde fabriek.
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Akuraatste windbuks
Is daar enige energie beperkings in die comps wat julle gaan skiet?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1349
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Akuraatste windbuks
Kry mens deesdae nog die CZ Slavia 631 Lux? Ek het een gehad as kind, het bitter mooi met hom geskiet maar hy het oor die jare voete gekry. Ek soek met 'n seer hart weer een. Die ding was gevaarlik akkuraat, en ek het biae lekker met hom geskiet.
-
Johann Marais
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Thu Jan 10, 2013 9:44 pm
Re: Akuraatste windbuks
Is daar enige energie beperkings in die comps wat julle gaan skiet?
Hi Cap, nee daar is glad nie
Hi Cap, nee daar is glad nie
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Akuraatste windbuks
Dan sal so HW30 mooi loopJohann Marais wrote: Thu Nov 10, 2022 4:57 pm Is daar enige energie beperkings in die comps wat julle gaan skiet?
Hi Cap, nee daar is glad nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Johann Marais
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Thu Jan 10, 2013 9:44 pm
Re: Akuraatste windbuks
Baie dankie, ek sal settle vir die HW30. Hy lyk lekker lig en gemaklik om mee te skiet.