Daar is n algemene konsensus/reeling onder jagters dat as jy n goeie kontak het vir jag dat jy dit vir jouself hou en nie met ander jagters deel nie.
En ek het so n kontak - Roger Berger Safari's.
MAAR ek kan dit nie oor my hart kry om nie Roger aan julle voor te stel nie.
Hy is briljant, professioneel en doen absoluut alles in sy vermoee om die jagter die beste onderving nog te bied.
Geld is nie die eerste prioriteit nie. Sy kliente kom eerste, en hy werk vir jou as jagter. Saam met Klein Jan is hulle n besonderse span.
Eintlik het ek nie woorde om die man se profesionaliteit te beskryf nie! Probeer hom gerus....
Gaan soek hom op Facebook of google sy naam ek is seker julle sal hom iewers kry. Ek wil nie he dit moet lyk of ek vir Roger hier adverteer nie.
Vriendelike Groete.
Roger Berger Safari's
-
antoniem
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Mon Feb 17, 2020 8:54 am
Roger Berger Safari's
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.