Wapens by Bulletcentral

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Wapens by Bulletcentral

Post by Geno »

Indien jy 'n wapen by Bullet Central het, lees hier:

Image
Goed, beter, 6millimeter!
JF123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 449
Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm

Re: Wapens by Bulletcentral

Post by JF123 »

Wat het dan van Bullet Central geword? Maak hulle toe?
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 990
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: Wapens by Bulletcentral

Post by Toyrsi »

Lyk nie dis so maklik nie.Image

Sent from my SM-G990E using Tapatalk

YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Knewel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 271
Joined: Fri Dec 02, 2016 10:44 pm

Re: Wapens by Bulletcentral

Post by Knewel »

BulletCentral het van perseel verander en nie 'n nuwe kluis of 'n verantwoordelike persoon aangestel nie. Die polisie het die wapens gekonfiskeer en na 'n storingsfasiliteit in Malmesbury geskuif.
Hulle is tyd gegee om die gemors uit te sort maar wil die klient nou 'n 'release fee' vra om hul wapen te oorhandig anders gaan dit verkoop/ontslae word van.

Kort en die lank. Dit kan nie so gebeur nie

Sent from my SM-A750F using Tapatalk

'Shooting is all about confidence' -Tubby Smith
Post Reply