Wie is die misdadigers?

Post Reply
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 871
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Wie is die misdadigers?

Post by Viking »

As ek die artikel reg lees wil dit vir my voorkom asof die "studie" impliseer dat wetsgehoorsame vuurwapeneienaars die misdaad statistiek opjaag!

Deur die strenger beheer van vuurwapenlisensies is daar minder wapens in omloop en het die moordsyfers gedaal....hoe werk die mense se koppe?

"Taking away people's guns doesn't necessarily make them less violent, researchers say.
It just makes them less adept at killing one another."
How we know that stricter gun laws work.pdf
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Wie is die misdadigers?

Post by Capt. Yoda »

Lyk of n 9 jarige daai ding geskryf het in pouse

Ek neem aan die is ook gewere van liksens houers
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Wie is die misdadigers?

Post by tripodmvr »

Pot s?????t. Die wet is eers in 2006 implementeer.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Wie is die misdadigers?

Post by tripodmvr »

Hier word ook vals syfers oor Suid-Afrika genoem.

https://www.ncbi.nlm.nih.gov/pmc/articles/PMC7047021/
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 624
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Wie is die misdadigers?

Post by ZKK »

Gaan kyk weer mooi, daar is n aantal jag gewere met teleskope in daai foto. Die een kolf lyk selfs na n GRS kolf
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Wie is die misdadigers?

Post by Capt. Yoda »

Ja daar is n paar jag gewere ook daar tussen in
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: Wie is die misdadigers?

Post by RUPERT »

Great hoe die gevolg trekking gemaak wort op statestieke van net een jaar. Hou in gedagte hoe syfers gekook wort en ook
hoe onakkuraat syfers gewoonlik is in die land.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7548
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Wie is die misdadigers?

Post by Wouter Roets »

Neewat Boys, die skuldiges is die wetsgehoorsame manne by wie se huise ingebreek word en hulle wapens gesteel word. Niemand anders nie, net hulle.
Dawie Malan
Hero Member
Hero Member
Posts: 841
Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am

Re: Wie is die misdadigers?

Post by Dawie Malan »

Wetsgehoorsame belastingbetalers.
Knewel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 271
Joined: Fri Dec 02, 2016 10:44 pm

Re: Wie is die misdadigers?

Post by Knewel »

Stem nie saam met die stelling nie.

Hoeveel wapens word by transito rooftogte afgevat of oor die Zim grens hierheen gesmokkel? Hoeveel wapens word uit polisiestasies gesteel? Hoeveel wapens verdwyn by die weermag? Hoeveel 'freedom fighter guns' is nog in omloop..?

Duisende

Ver meer as wat uit mense se huise gesteel word



Sent from my SM-A750F using Tapatalk

'Shooting is all about confidence' -Tubby Smith
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 871
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Wie is die misdadigers?

Post by Viking »

Knewel jy kan mos nou nie teen statistiek en n "studie" wil redeneer en nie saamstem nie!

Die artikel stel dit duidelik "Minder wettige vuurwapens = minder vuurwapen moorde!"

Soos Wouter sê dit is die wettige wapeneienaar wat verantwoordelik is vir moord, wanneer sy wapen gesteel word en vir misdaad gebruik word....

Sjoe nou is die dam onder die eend se gat uit!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
Post Reply