'n Vriend van my is in die mark vir 'n Induksie annealer... Hy het gister by die buitelewe skou by NAMPO-Park die produk gesien https://www.reloadingtechnology.com/pro ... r-compete/
Ken iemand dalk die produk of kan 'n opinie daaroor gee? Hoe vergelyk die annealer met ander plaaslik vervaardigde Induksie annealers of moet hy maar hou by die reeds bekende AMP-annealer?
Induksie Annealer
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Induksie Annealer
Vir R29 000 is daar baie om na te kyk, eks nie seker wat die AMP nou al kos nie maar kan seker nie baie meer wees nie. Daar is 1 of 2 local ouens wat ook induction masjiene maak vir baie minder as R29k. DInk die Annie wat Geno ook gebruik is hier by R15 000 rond locally
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Induksie Annealer
2 Local manne, klomp manne gebruik Yogi se masjien al
viewtopic.php?f=146&t=78792&hilit=induksie
viewtopic.php?f=174&t=85102&p=867999&hi ... ie#p867999
viewtopic.php?f=146&t=78792&hilit=induksie
viewtopic.php?f=174&t=85102&p=867999&hi ... ie#p867999
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Induksie Annealer
Ek sien ook die ou draad viewtopic.php?p=867747#p867747 Dalk kan Reghardt ook 'n kwotasie gee
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Induksie Annealer
Capt. Oblivious wrote: Fri Sep 30, 2022 11:09 am 2 Local manne, klomp manne gebruik Yogi se masjien al
viewtopic.php?f=146&t=78792&hilit=induksie
viewtopic.php?f=174&t=85102&p=867999&hi ... ie#p867999
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Induksie Annealer
Manne, ek het vir 'n wyle Reghardt se "toets" masjien deur sy passies gesit en was nie net beïndruk met die werking daarvan nie, maar ook met al die funksies wat hom van al die ander masjiene ondersky.
Seker die grootste faktor vir ons Suid-Afrikaners is die prys en vir onder R10 000.00, op daardie stadium, voel dit of ek die Lotto met die bonus bal gewen het.
Die selfvoerder met sy verstelbare naaf, vir verskillende dop deursnee en grootes, was egter die ding wat my oortuig het om self een aan te skaf.
Reghardt voer self die onderdele in en sit dit self in mekaar. Sodoende hou hy die prys laag, maar dit doen geen afbreek aan die kwaliteit nie. Ek het al sy masjien by geleentheid aan my mede klub lede en van die top skuts in ons geweste gedemonstreer en almal was beïndruk.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Induksie Annealer
Dankie vir die terugvoering... Dit klink baie positief as die Gloeiman manne self die masjien aanbeveelGawie(13mm) wrote: Sat Oct 01, 2022 8:57 am Manne, ek het vir 'n wyle Reghardt se "toets" masjien deur sy passies gesit en was nie net beïndruk met die werking daarvan nie, maar ook met al die funksies wat hom van al die ander masjiene ondersky.
Seker die grootste faktor vir ons Suid-Afrikaners is die prys en vir onder R10 000.00, op daardie stadium, voel dit of ek die Lotto met die bonus bal gewen het.
Die selfvoerder met sy verstelbare naaf, vir verskillende dop deursnee en grootes, was egter die ding wat my oortuig het om self een aan te skaf.
Reghardt voer self die onderdele in en sit dit self in mekaar. Sodoende hou hy die prys laag, maar dit doen geen afbreek aan die kwaliteit nie. Ek het al sy masjien by geleentheid aan my mede klub lede en van die top skuts in ons geweste gedemonstreer en almal was beïndruk.
Ek gaan kyk of ek Reghardt se kontakbesonderhede kan kry en dit deurgee vir Thys
Last edited by Riaan Kriel on Mon Oct 03, 2022 2:08 pm, edited 1 time in total.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Induksie Annealer
Riaan, my 1400 Champ was my lekkerste en mees ekonomies ryding ooit, maar dit was voor ek van beter geweet het.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
phyllox
- Jr. Member

- Posts: 64
- Joined: Sun Mar 04, 2018 5:05 pm
Re: Induksie Annealer
Ek het met Henk en Spike gepraat toe hulle die masjien gedemo het. Soos Ek verstaan is die hoof voordele dat jy automatiese feed het en nie pilots vir elke kaliber benodig nie. Werk mooi van app op jou foon af.Riaan Kriel wrote:'n Vriend van my is in die mark vir 'n Induksie annealer... Hy het gister by die buitelewe skou by NAMPO-Park die produk gesien https://www.reloadingtechnology.com/pro ... r-compete/
Ken iemand dalk die produk of kan 'n opinie daaroor gee? Hoe vergelyk die annealer met ander plaaslik vervaardigde Induksie annealers of moet hy maar hou by die reeds bekende AMP-annealer?
Sent from my iPhone using Tapatalk