More
Kan iemand miskien help met 'n liggie....
Volgens my DFO is my wapen geregistreer aan Goverment Department 934 en dus kan die handelaar nie vir my 'n SAPS 271 gee nie. Sy vae voorstel was dat die handelaar 'n SAPS 350 (a) en (b) moet invul. Die handelaar is onseker oor die proses en waarheen die dan sal gaan.....
Geweer geregistreer op Govt Dept 934
- Vleder
- Jr. Member

- Posts: 95
- Joined: Thu Aug 18, 2011 11:11 am
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Geweer geregistreer op Govt Dept 934
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Geweer geregistreer op Govt Dept 934
Vleder, stuur vir my die wapen se maak en reeksnommer dan kyk ek wat ek kan uitvind vir jou.
Fantie
0828729agtagt5
Fantie
0828729agtagt5
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
