Chassis swop GRS vir GunWarrior

Plaas hier items wat julle wil ruil. If you want to exchange an item for something else
Post Reply
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1650
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Chassis swop GRS vir GunWarrior

Post by BeesBreet »

Ek sal graag wil standaardiseer.

Ek het n GRS Bolthorn wat ek graag wil ruil vir ‘n GunWarrior gen5 vir Tikka t3 aksie.

Die GRS is baie meer verstelbaar veral op die Butt plate wat kan op, af en lengte stel. Ek gebruik hom slegs in die stoel en my vice is “ge-customise” vir die Gunwarrior.

As jy so iets wil doen kontak my asb.

Nul72 vyf26 drie833
Dankie


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1650
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Chassis swop GRS vir GunWarrior

Post by BeesBreet »

Admin, verwyder asb hierdie draad. Ek het n plan gemaak en gaan my GRS adverteer as te koop.

Dankie


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply