Dawie het op die kursus gemeld van nagskiet permit vir alle gewerwelde dier. Sommige provinsies het totale vrystelling op die permit as dit kom by jakke en
rooikatte. Wie het die nodige info en nommers hier by ons om seker te maak on trap nie in die poef een aand nie??
Peet

