Soek raad
- Victor_
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Fri Jan 08, 2016 2:34 pm
Re: Soek raad
Is die teleskoop “level”?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Soek raad
Parallaks verstelling.
Foutiewe teleskoop.
Vervang met ander teleskoop en kyk of dit nog 'n probleem is
Foutiewe teleskoop.
Vervang met ander teleskoop en kyk of dit nog 'n probleem is
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 481
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Re: Soek raad
Teleskoop is level. Ek sal n ander scope probeer. Kan paralaks so groor invloed hê op 100m verder as wat die roer ge-zero is?
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Soek raad
Het die ringe verstelbaarheid vir wind?
Indien wel, sit die teleskoop nie skeef met betrekking tot die loop nie?
Maw, agterkant van die teleskoop is links van die middellyn en voorkant is regs van die middellyn of andersom?
Indien wel, sit die teleskoop nie skeef met betrekking tot die loop nie?
Maw, agterkant van die teleskoop is links van die middellyn en voorkant is regs van die middellyn of andersom?
Groetnis
Philip
Philip
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 481
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Re: Soek raad
Nee, mounts is nie verstelbaar nie.
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Soek raad
Word die knaldemper nie raak geskiet nie?
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 918
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Soek raad
Nuwe geweer en gebeur vanaf die eerste skote?
Het geweer voorheen reg geskiet?
Enige verbeteringe aangebring?
Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
Het geweer voorheen reg geskiet?
Enige verbeteringe aangebring?
Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Soek raad
DitHeinz Petersen wrote:Word die knaldemper nie raak geskiet nie?
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 481
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Re: Soek raad
Het die geweer al so 2 jaar maar nog nooit verder as 100m geskiet nie. Het die roer vir my knaap gekoop en ek het nie n rede gesien om hom verder te laat skiet nie. Die geweer is lank en swaar en nou dat die jong man saam sy pa begin stap jag kla hy oor die gewig en met sy lang loop en knaldemper voor aan stap die roer ook nie lekker nie. Ek het nou gedink om te kyk wat hy doen op langer afstande aangesien die roer so mooi skiet. Kan hom dan ook vir LR gebruik. En dit is waar ek nou sit. Groep was net onder 1.5" op 200m en nog nie 2.5" op 300m nie. Ek moes wel nog verder links stel op 300m. Ek sien nie merke in die knaldemper/tromprem kombenasie nie. Was eerste ding waarvoor ek gekyk het. Net n dom vraag, sal hy nie bond ook skiet as hy die knaldemper tref nie?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Soek raad
Ek stem saam hiermee. Sustac en Trueworx maak windage adjustable ringe wat jy kan verstel indien jou rail/aksie gate skeef sit t.o.v die boor.Philip J wrote: Sun Aug 21, 2022 6:08 pm Het die ringe verstelbaarheid vir wind?
Indien wel, sit die teleskoop nie skeef met betrekking tot die loop nie?
Maw, agterkant van die teleskoop is links van die middellyn en voorkant is regs van die middellyn of andersom?
Goed, beter, 6millimeter!
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Soek raad
Hier is n beter verduideliking van wat ek vermoed die probleem is.
https://highpoweroptics.com/reticle-alignment/
https://highpoweroptics.com/reticle-alignment/
Groetnis
Philip
Philip
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 481
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Re: Soek raad
Wat ek nou gelees het maak sin, maar hy praat van n voet op 750y as die scope 1 grade is. Ek kry n voet op 218y. Die scope sit beslis nie skeef genoeg om dit met, of vir my om dit met die oog te sien nie. Maar ek sal beslis die monterings laat bekyk by n bekwame geweer smit. Die spul pla my erg.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3070
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Soek raad
RSA aksie?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Soek raad
Ek is oortuig jou gate van die monterings is erg skeef. Kry daardie wind verstelbare ringe om dit uit te sorteer.
Goed, beter, 6millimeter!
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1617
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Soek raad
Hoe ver is jou "windage" verstelling van die middel af? As die gate vir die monterings oplyn behoort jou kruishaar naby die optiese middel te wees( bv 50MOA totale windage verstelling, geweer se zero is by 26R/24L).
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3070
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Soek raad
Net soGeno wrote:Ek is oortuig jou gate van die monterings is erg skeef. Kry daardie wind verstelbare ringe om dit uit te sorteer.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 481
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Re: Soek raad
Mag ek vra hoe dit reg gestel was?
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3070
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Soek raad
Verstelbare ringe is jou antwoord soos die wat Trueworx maakLapua wrote:Mag ek vra hoe dit reg gestel was?
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Boomstomp
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Wed Jun 04, 2014 3:40 pm
Re: Soek raad
Selle probleem met my k98 aksie Musgrave ook gehad - gate in aksie moertoe skeef teenoor loop.
Lynx ringe op stud basisse het dit uitsorteer - kon toe teleskoop reg in lyn kry.
Lynx ringe op stud basisse het dit uitsorteer - kon toe teleskoop reg in lyn kry.


