Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Sien vanoggend hierdie op een van my you tube channels. Hulle word in Switserland gemaak. Copy van die CZ75. Kompetsie spesifikasies met 'n stewige prys kaartjie maar bleddie MOOI!