Nuwe lid
-
Pieter V
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Thu Feb 02, 2012 9:09 am
Nuwe lid
M?re almal,
My naam is Pieter Verster en wil myself graag voorstel aan mede lede.
Ek het my liefde vir jag, gewere en alles wat daarmee gepaard gaan van my Pa "ge-erf". Ek besit tans n 9.3x62, n 6mm Musgrave waarvoor ek ook graag self wil begin herlaai.
Ek het reeds die nodige toeusting toerusting aangeskaf en tydens my soeke op die internet het ek op die Jaracal website afgekom en besef dat die site n uitstekende bron is om my passie met ander mense te deel asook om meer kennis op te doen.
Sien baie uit daarna.

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nuwe lid
Welkom Pieter,
Jy's nou tussen jou eie dam se ganse! Geniet dit hierso.
Groete,
Eugene
Jy's nou tussen jou eie dam se ganse! Geniet dit hierso.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7551
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Nuwe lid
Hallo Pieter
Baie welkom hier. Hoop jy geniet jouself gate uit!
Groetnis
Wouter
Baie welkom hier. Hoop jy geniet jouself gate uit!
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe lid
Dags? Pieter,
Welkom !
Groetnis
Marc
Welkom !
Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
PvR
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Wed Sep 28, 2011 11:53 am
Re: Nuwe lid
Uiteindelik!
Welkom my maat. Daar is nie n beter forum vir kennis opdoen as die een.
Paul.
Welkom my maat. Daar is nie n beter forum vir kennis opdoen as die een.
Paul.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Nuwe lid
Welkom en geniet hom
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Nuwe lid
Welkom, geniet dit
-
Jaco Bezuidenhout
- Sr. Member

- Posts: 293
- Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm
Re: Nuwe lid
Pieter
Welkom hier !
Welkom hier !
- C.J.
- Sr. Member

- Posts: 396
- Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nuwe lid
Pieter Verster
Hi maat en baie welkom bly om kennis te maak
Hi maat en baie welkom bly om kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Nuwe lid
Welkom Pieter
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander