Koppies dam

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
Post Reply
vernon
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 54
Joined: Tue Oct 04, 2011 3:12 pm

Koppies dam

Post by vernon »

More aan Almal

Help asb, wat se aas kombinasies werk by koppies, ons het n club kompetisie daar die naweek en ek ken gladnie daai water nie.

Groete
Vernon
.22 Brno
243 Remington
338 Custom.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Koppies dam

Post by Geno »

Hallo Vernon,

Ek het hierdie op 'n ander site gekry:

Vaaldam Banjo Oorlog 1 & 2 Honey Glow Dusk & Dawn American Spearmint DD Spice   Kap - Kap


Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Koppies dam

Post by Dawid »

Vaaldam, Banana en Reel run het voorheen vir my goed gewerk daar maar die kleintjies het ook vreeslik gepla.

Deurentyd n rooi backing saam n plain mellow flouty gebruik, klein asies en malasse op die bom gedip in SA poeier.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
vernon
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 54
Joined: Tue Oct 04, 2011 3:12 pm

Re: Koppies dam

Post by vernon »

Dankie julle gaan dit proebeer en sal Maandag terugvoer gee.
.22 Brno
243 Remington
338 Custom.
Post Reply