Page 1 of 1

Laeveld groete

Posted: Sun Aug 07, 2022 8:43 pm
by Piekenier
Naand almal

Oom Skietstoel het my na d forum verwys.

Nie geweet daar is so iets in die land van Melk en Heuning nie.

Lees ook graag African Hunting forum.
Cappie, ek dink dis dalk waar n klomp siele heen verdwyn het ;)
Lategan, Wouter en Tripodmvr, ek lees graag julle kommentaar.... het nog baie om te leer.

Ek is nie n groot jagter nie, maar leer en skiet graag. Wil graag eendag ghonge op 800m laat klingel.

n Jaar gelede my eerste roer gekry, n ou Winchester 308 met Leupold scope. Nie lank daarna nie het n Brno 243 (Vector continental) en 375 (Lynx scope) ook geland.
Dra n CZ P07 vir EDC.

As die 2 jong manne (16 en 19) en tween dogter gaan jag, sal almal dus min of meer toegang tot n roer hê!

Groetnis uit Tzaneen




Sent from my SM-A705FN using Tapatalk


Re: Laeveld groete

Posted: Sun Aug 07, 2022 9:22 pm
by Apie
Welkom!


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Laeveld groete

Posted: Mon Aug 08, 2022 6:16 am
by Lategan1
Baie welkom Piekenier.

‘n Vriend van oom Skietstoel is ‘n vriend van my. Ook is hy ‘n uitsonderlike skut.

Hier is mense op die forum met besonderse kennis, geniet saam.

Beste.

Re: Laeveld groete

Posted: Mon Aug 08, 2022 7:15 am
by ruaanb
Welkom Piekenier