http://youtu.be/0RvubP1CphY
2 skote .470 dan 2 .500 en dan weer 470.
Ek dink ek het al die video gepost jammer daar oor maar hy is nou in die regte plek.
Doubles skiet 470 Krieghoff en 500 NE Blaser
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Doubles skiet 470 Krieghoff en 500 NE Blaser
Last edited by Frederik on Thu Feb 02, 2012 8:45 am, edited 1 time in total.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Doubles skiet 470 Krieghoff en 500 NE Blaser
Freek
Dit bly maar lekker ne! Is dit n Desember pensie wat ek daar waarneem?
Daar is vir my verseker meer muzzel lift met die 470 as met die 500 op die video. Hoeveel verskil die twee gewere in gewig? Ek is nog altyd n groot voorstaander van die 500 NE in n dubbel. Sy belans in alle aspekte is baie goed. My tweede keuse sal die 475 No2 wees.
Groetnis
Wout

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Doubles skiet 470 Krieghoff en 500 NE Blaser
Nee Wout daardie is fuel tank wat ek stadig maar seker kleiner maak.Wouter Roets wrote: Dit bly maar lekker ne! Is dit n Desember pensie wat ek daar waarneem?![]()
En ja ek hou ook van die 500 NE as ek ooit eendag dubbel gaan koop gaan dit 'n 500 wees die gewere was min of meer dieselfde ek dink die 500 bietjie swaarder maar dit is meer 'n stoot terug as skop die 470 het definitief meer gelig en die video was genemm Oktober in Mosambike laasjaar.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Doubles skiet 470 Krieghoff en 500 NE Blaser
Ek het ook 'n gesegde dat my boep eintlik die seksmasjien se petroltenk is!Frederik wrote: daardie is fuel tank
Goed, beter, 6millimeter!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Doubles skiet 470 Krieghoff en 500 NE Blaser
Lekke Fred.
Lyk of jy met die laaste skoot so n ligte plukkie ontwikkel het...

500 NE sal ook my keuse wees, met ejectors.
Lyk of jy met die laaste skoot so n ligte plukkie ontwikkel het...
500 NE sal ook my keuse wees, met ejectors.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Doubles skiet 470 Krieghoff en 500 NE Blaser
Ja dit lyk dalk so maar die twee gate is langs mekaar darem.Gerhard wrote: Lekke Fred.
Lyk of jy met die laaste skoot so n ligte plukkie ontwikkel het...![]()
500 NE sal ook my keuse wees, met ejectors.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Doubles skiet 470 Krieghoff en 500 NE Blaser
Mooi man...
Ek terg sommer net n bietjie.
Daai groot kalibers kan n man n lekke plukkie laat ontwikkel as jy nie konsentreer nie
Ek terg sommer net n bietjie.
Daai groot kalibers kan n man n lekke plukkie laat ontwikkel as jy nie konsentreer nie
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment