Middag almal
Hoe maak julle salami, net gekook of gerook ook. Ek het die slaghuis gevra wat altyd my help met snaakse goed en hulle se hulle maak dit alby maniere, maar ek dink nie die persoon waarmee ek gepraat het was die regte persoon om te vra nie.
Ek wil graag hoor hoe julle maak of hoe julle slagters dit doen
Baie dankie
Chris
Salami - gerook of net gekook?
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Salami - gerook of net gekook?
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: Salami - gerook of net gekook?
Chris, ek is nie kenner nie, maar het al saam met my swaer wat 'n slaghuis besit dit al paar maal gemaak. Dit word altyd gekook teen 'n sekere temperatuur (70C vir 20 min, tyd kan verskil maar ek onthou die temp is nogal belangrik, nie warmer en nie kouer). Daarna gerook. Die rook is maar smaak.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Salami - gerook of net gekook?
Daar is ook die kwessie dat nie alle salamies gekook word nie, maar gefermenteer word onder beheerde toestande in terme van temperatuur en humiditeit.
Die gekookte salamies word dikwels 'gerook' deur dit te dip in rook konsentraat wat die kleur en geur gee van rook.
Die gekookte salamies word dikwels 'gerook' deur dit te dip in rook konsentraat wat die kleur en geur gee van rook.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Salami - gerook of net gekook?
Dankie julle. Ek het nie gedink die rook sal deur die casings iets kan doen nie
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm