Nuwe Lid - Kaapstad

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Brrratatat
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Mon Jul 11, 2022 11:31 am

Nuwe Lid - Kaapstad

Post by Brrratatat »

Hi daar,

Nuwe lid hier van Durbanville, in die Noordelike voorstede van Kaapstad.

Ek is hier om by al die ervare mense bietjie meer te leer van wat werk en wat werk nie. Sal my hopelik bietjie moeite en geld spaar indie toekoms. ;)
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Nuwe Lid - Kaapstad

Post by ruaanb »

Welkom van n mede Durbanviller.
Brrratatat
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Mon Jul 11, 2022 11:31 am

Re: Nuwe Lid - Kaapstad

Post by Brrratatat »

Dankie Ruaan!

Miskien loop ons mekaar raak binnekort. 🙂
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1615
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Nuwe Lid - Kaapstad

Post by Francoisv »

Welkom mater.

Shoot straight

Francois Vogel
Post Reply