Kan iemand dalk help met QL vir .223
-
Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am
Kan iemand dalk help met QL vir .223
Hi kan iemand dalk help om vir my die lading te kyk asb.
.223 Rem Howa
Looplengte = 508 mm
Twist = 1:9
H20 dop kapasiteit = 30,7 gr
Dop Lengte = 44,55 mm
Totale patroon lengte = 58 mm
Punt = 53 gr Vmax 22265
Kruit = S321
Spoed is soos volg gemiddelde.
24,5 gr = 3060
25,5 gr = 3208
Baie dankie byvoorbaat
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
.223 Rem Howa
Looplengte = 508 mm
Twist = 1:9
H20 dop kapasiteit = 30,7 gr
Dop Lengte = 44,55 mm
Totale patroon lengte = 58 mm
Punt = 53 gr Vmax 22265
Kruit = S321
Spoed is soos volg gemiddelde.
24,5 gr = 3060
25,5 gr = 3208
Baie dankie byvoorbaat
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Kan iemand dalk help met QL vir .223
Dagsê.
Watter chronograaf het jy gebruik en wat is jou sprong na die lande?
Ek moet jou BRF amper verdubbel om by daai spoed uit te kom.
Watter chronograaf het jy gebruik en wat is jou sprong na die lande?
Ek moet jou BRF amper verdubbel om by daai spoed uit te kom.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am
Re: Kan iemand dalk help met QL vir .223
Hi Gawie.Gawie(13mm) wrote:Dagsê.
Watter chronograaf het jy gebruik en wat is jou sprong na die lande?
Ek moet jou BRF amper verdubbel om by daai spoed uit te kom.
Magnetospeed sporter en sprong is 1,4 mm
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Kan iemand dalk help met QL vir .223
So maak mens: Gooi 25 grein S321 @ 3121 vps by die kroon.
Ek bevestig, die loop is 20 duim.
Ek bevestig, die loop is 20 duim.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am
Re: Kan iemand dalk help met QL vir .223
Loop is 20" dankie ek gaan so maak en toetsGawie(13mm) wrote:So maak mens: Gooi 25 grein S321 @ 3121 vps by die kroon.
Ek bevestig, die loop is 20 duim.
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
-
Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am
Re: Kan iemand dalk help met QL vir .223
Hi Oom Gawie kan Oom dalk weer vir my kyk. Ek sukkel so bietjie met die geweer.
.223 Rem Howa
Looplengte = 508 mm
Twist = 1:9
H20 dop kapasiteit = 30,7 gr
Dop Lengte = 44,55 mm
Totale patroon lengte = 57,7
Punt = 60 gr Vmax
Kruit = S321
Spoed is soos volg.
24,4 gr = 2986, 3043, 3028
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
.223 Rem Howa
Looplengte = 508 mm
Twist = 1:9
H20 dop kapasiteit = 30,7 gr
Dop Lengte = 44,55 mm
Totale patroon lengte = 57,7
Punt = 60 gr Vmax
Kruit = S321
Spoed is soos volg.
24,4 gr = 2986, 3043, 3028
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Kan iemand dalk help met QL vir .223
Die berekening kan nie 100% wees nie, synde daar 'n groot ES is. Probeer 24,7gr vir 3056vps.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am
Re: Kan iemand dalk help met QL vir .223
Dankie Oom die ES is iets vreesliks. Ek gaan dalk s335 in die hande kry die week en kyk of dit nie die ES bietjie wil afbring nie.
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Kan iemand dalk help met QL vir .223
Die effens hoër lading het die druk op na 55K psi wat hopelik die ES kan verbeter.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am
Re: Kan iemand dalk help met QL vir .223
Hy werk dankie Oom.
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Kan iemand dalk help met QL vir .223
Het jy foto van die groep?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am
Re: Kan iemand dalk help met QL vir .223
Dink hy kan nog beter, geweer nou so 200 skote deur. So loop behoort gesettle te wees. Ek gaan net bietjie my neck tensions ook na loer
Sent from my SM-G960F using Tapatalk

Sent from my SM-G960F using Tapatalk
-
Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am
Re: Kan iemand dalk help met QL vir .223
Hi Oom ek het s335 in die hande gekry.
Selfde resep as bo behalwe 23,6 gr s335 teen 3030 fps. Kan oom dalk weer vir my loer asb
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Selfde resep as bo behalwe 23,6 gr s335 teen 3030 fps. Kan oom dalk weer vir my loer asb

Sent from my SM-G960F using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Kan iemand dalk help met QL vir .223
23,5gr vir 3020vps
Druk is reeds by 56K psi, so hoër spoed is nie die antwoord nie.
Druk is reeds by 56K psi, so hoër spoed is nie die antwoord nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am
Re: Kan iemand dalk help met QL vir .223
Dankie Oom ek is tevrede met rondom 3000 fps
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
-
Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am
Re: Kan iemand dalk help met QL vir .223
Oom is weereens in die kol
Sent from my SM-G960F using Tapatalk

Sent from my SM-G960F using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Kan iemand dalk help met QL vir .223
Baie netjiese groep daardie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am
Re: Kan iemand dalk help met QL vir .223
4 skote op 200 meter. 1,2 en 3 geskiet. Op gestaan en nog een rondte gaan herlaai en toe kom sit en nommer 4 geskiet. Ek is bevoorreg om my skietbaan net buite my herlaaikamer se deur te hê.
Ek dink die geweer is nou 100% uitgesort
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Ek dink die geweer is nou 100% uitgesort

Sent from my SM-G960F using Tapatalk