Page 1 of 1
Bobbejaan - Limpopo
Posted: Wed Jun 15, 2022 12:07 pm
by sako 30-06
Ek gaan die naweek n bietjie plaas toe en die boer het toe gese ek kan maar bobbejane skiet, hulle maak groot skade.
Nou is die vraag, het ek n permit nodig of nie?
Re: Bobbejaan - Limpopo
Posted: Wed Jun 15, 2022 1:30 pm
by Joe13
Diy lyk my jy nodig n permit. Ek probeer die dokument oplaai. Ek kan verkeerd wees so luister saam jou wat die ander manne/wet sĂȘ.
https://docs.google.com/spreadsheets/u/ ... M/htmlview
Edit: Skakel verskaf.
Re: Bobbejaan - Limpopo
Posted: Wed Jun 15, 2022 2:03 pm
by Eduard Venter
Mens het altyd 'n permit/jaglisensie nodig gehad vir kees se kind in Limpopo. Dink dis steeds die geval. Ek kan vir jou uitvind as dit dringend is.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Re: Bobbejaan - Limpopo
Posted: Wed Jun 15, 2022 2:28 pm
by sako 30-06
Dankie julle, so n permit is nodig.
So ek sal dan eerder nie skiet nie
