Ek gaan die naweek n bietjie plaas toe en die boer het toe gese ek kan maar bobbejane skiet, hulle maak groot skade.
Nou is die vraag, het ek n permit nodig of nie?
Bobbejaan - Limpopo
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Bobbejaan - Limpopo
Diy lyk my jy nodig n permit. Ek probeer die dokument oplaai. Ek kan verkeerd wees so luister saam jou wat die ander manne/wet sê.
https://docs.google.com/spreadsheets/u/ ... M/htmlview
Edit: Skakel verskaf.
https://docs.google.com/spreadsheets/u/ ... M/htmlview
Edit: Skakel verskaf.
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Bobbejaan - Limpopo
Mens het altyd 'n permit/jaglisensie nodig gehad vir kees se kind in Limpopo. Dink dis steeds die geval. Ek kan vir jou uitvind as dit dringend is.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Bobbejaan - Limpopo
Dankie julle, so n permit is nodig.
So ek sal dan eerder nie skiet nie
So ek sal dan eerder nie skiet nie
