die slim manne, gee gou raad asb
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
die slim manne, gee gou raad asb
dagse
volgende week is dit boere vereniging.
my probleem is, baie van die mense jag 1 keer per jaar met die helikopter, dan dink hy sy probleem is opgelos. ek wil bietjie ernsteg met die mense praat.
wel, hul gaan vir my se, 'wat help dit ek maak almal vrek, want dan kom daar net meer na my toe". dit is net 'n halwe waarheid. wat is 'n goeie antwoord om terug te se. hul maak nie die som van, as daar net 4 jakkalse op my plaas is....min weet hy september is daar 16-20 jakkalse op sy plaas! help gou asb, en as daar nog ander goed is, sal jul insette wardeur word.
dankie

HOU HOM DAAI DIKTE
- Chris101
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am
Re: die slim manne, gee gou raad asb
Cassie
Ons omgewing reken jou area ook.
Elke 2500 -3000 ha het n stel jakkalse.
2-3 gedurende die jaaren broei tyd SEPT tot nou 9-10.
Indien almal beheer toepas Julie Augst wanneer die Choppers wild skiet
sal daar n defnitiewe verandering wees.
Ek praat van tot 50 lammers per stel@R600=R30 000.00.
Dit behoort enige boer se kop aan die dink te sit.
DIT IS EGTER N FEIT.!!!!!!!
Baie jagters jag nie daai tyd,wil daaityd net by sy vaste kleinte jag.
Baie jagters het baie min sukses.
MAAR
Soos Slippers se die boer se voetwerk reg is skiet daai jakkies maklik.
Eford van die boer maak dit maklik.
09h00 moet die jagter tuiswees voor verkluim intree.
Dit moet jou uiganspunt wees.
Pas beheer deur die jaar toe.nJAKKALS BEHEER PROGRAM net soo dip en doseer.
HOOP dit help
101

Knou die gediertes AF.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: die slim manne, gee gou raad asb
baie dankie.
1 spesifieke man by wie ek springbok verniet geskiet het, het gese hy het nie probleme nie. maar...in die springbok kamp, helder oor dag het ek die goed gehoor skree. maar, sy saak is sy saak. net jammer syne kom na my toe op die ou einde.

- Jassie
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: die slim manne, gee gou raad asb
Cassie
Hier is hoe Jakkals Wiskunde werk.
As jou buurman een jakkals het en jou plek is skoon, het jy ook 'n jakkals.
Groete
JAS

"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: die slim manne, gee gou raad asb
jassie
dit weet ek bitter goed. dis hoekom ek bietjie met die manne wil gesels.
dit weet ek bitter goed. dis hoekom ek bietjie met die manne wil gesels.
HOU HOM DAAI DIKTE
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: die slim manne, gee gou raad asb
cassie
Mooiloop
..........belangrike ene hierie!JAKKALS BEHEER PROGRAM net soo dip en doseer.
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
sakkievanheerden
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jul 14, 2010 8:16 pm
Re: die slim manne, gee gou raad asb
Taffie en al die ouens
Ek het al met Kobus Crouse gesels as hy hier by ons met die chopper was en hy reken dat mens se sukses baie afneem met die chopper van einde Maart af.Ons was so paar boere hier wat n jaar of 2 terug met die chopper geskiet het in ek dink dit was Julie ook om te probeer die dragtige tewe te skiet en ons kon op n reedlike groot stuk net 2 jakkalse geskiet kry.Ek het saam met hulle gevlieg en weet verseker daar is nie net 2 jakkalse in daai gebiet nie
Ervaar julle dit ook dat daar n makliker tyd is vir die chopper of is dit nou maar net een van daai meer ongelukkiger tye vir ons gewees??
Groete
Sakkie van Heerden

- Kleinpiet
- Full Member

- Posts: 142
- Joined: Thu Jun 30, 2011 5:40 pm
Re: die slim manne, gee gou raad asb
Ons kan maar maak wat ons wil Cassie. As een ou jakkalse het het almal ek stem saam met Chris. 'n Mens kan met jou BV probeer 'n plan op die rafel kry. By my is die probleem juis die ouens wat nie betrokke is by BV nie. As die ouens met die chopper skiet en kry sukses sal ek hulle los dit is darem 'n paar wat jy nie hoef dood te maak nie. Probeer eerder die ouens wys dat jy dit regdeur die jaar ook doen en daar is geen beter ou as Niel Viljoen om dit te doen nie.
- Chris101
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am
Re: die slim manne, gee gou raad asb
Sakkie
Almal skiet maar vanaf daai tyd minder want die jakkies begin gebied soek so waar vakume is moet gevul word 2 of 3 per tetoriale gebied.
101
Almal skiet maar vanaf daai tyd minder want die jakkies begin gebied soek so waar vakume is moet gevul word 2 of 3 per tetoriale gebied.
101
Knou die gediertes AF.
-
sakkievanheerden
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jul 14, 2010 8:16 pm
Re: die slim manne, gee gou raad asb
Chris
Ek hoor wat jy se,maar dan is chopper maar n duur opsie.Ek dink mens kan daai ouer tewe en reuns met geluk nou in makliker tyd ook met chopper raak vlieg saam met jonges.Dis net bietjie erg om in Julie Aug te vlieg en jy doen 20-30000ha en jy skiet net 2 of 3 jakkalse.Dis wat hier met ons gebeur het.Dan byt die ouens moeilik volgende keur om weer met chopper te skiet.
Dalk is my argiment nie reg nie.
Ek hoor wat jy se,maar dan is chopper maar n duur opsie.Ek dink mens kan daai ouer tewe en reuns met geluk nou in makliker tyd ook met chopper raak vlieg saam met jonges.Dis net bietjie erg om in Julie Aug te vlieg en jy doen 20-30000ha en jy skiet net 2 of 3 jakkalse.Dis wat hier met ons gebeur het.Dan byt die ouens moeilik volgende keur om weer met chopper te skiet.
Dalk is my argiment nie reg nie.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: die slim manne, gee gou raad asb
jy is dood reg sakkie.
hier gebeur die selfde. 1 jaar skiet die chopper baie, ander jaar amper niks, maar...hy kom elke jaar middel april. baie mense kyk eers wat hy by ander boere maak, voor hul ook inklim. 2 jaar terug, het hy nie 1 by ons geskiet nie. laasjaar het cobus 10 geskiet. (waarvan 7 1n 35 ha geskiet is). dit is maar 'n gamble. maar, dink nogsteeds boer moet sy grondwerk doen vir sukses...
hier gebeur die selfde. 1 jaar skiet die chopper baie, ander jaar amper niks, maar...hy kom elke jaar middel april. baie mense kyk eers wat hy by ander boere maak, voor hul ook inklim. 2 jaar terug, het hy nie 1 by ons geskiet nie. laasjaar het cobus 10 geskiet. (waarvan 7 1n 35 ha geskiet is). dit is maar 'n gamble. maar, dink nogsteeds boer moet sy grondwerk doen vir sukses...
HOU HOM DAAI DIKTE
-
sakkievanheerden
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jul 14, 2010 8:16 pm
Re: die slim manne, gee gou raad asb
Cassie
Kobus het my vertel hy het met ander ouens wat vliegskiet doen gesels en hulle het almal gese vanaf middel Maart neem hulle sukses drasties af met die chopper.Hoekom kan ek nie se nie,want al begin die jakkalse hul gebiede afbaken moet hulle mos oud of jonges nog daar iewers op die grond wees oor n redelike groot area.Ek verstaan dit nie maar het self dit ondervind hier in Tarkastad.Hy het my vertel toe daai baie jakkalse in Loxton se distrik met chopper geskiet was so jaar of 2 gelede het dit goed gegaan,hy het nog vir my n getal per uur genoem wat hulle geskiet het met chopper tot mid Maart toe neem dit net skerp af.Die tye van die jaar wat hy genoem het wat dit redelik goed gaan was maar die tyd wat dit vir ons ouens wat innie nag skiet ook die makliker tyd is.

ek hoor war jy se. maar, as 'n plaas 4 pare gehad het, en de boer het als gekry, behalwe 1 paar. daai vakuum word mos gou gevul. maar waar daar 2 ouers'n moontelike helper teef 6 kleintjies in 'n ares was om te skiet, is daar nou net 2. maar, hul sal daat wees, hul sal nie verdwyn nie
HOU HOM DAAI DIKTE