375 H&H 270gr interlock & 300gr peregrine

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
Maartin
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 87
Joined: Thu Oct 01, 2015 5:40 pm

375 H&H 270gr interlock & 300gr peregrine

Post by Maartin »

Goeie dag,

Help asb met die volgende inligting.
Die groepeerings is 2 duim en meer elke slag. Ek het ook fotos as dit help.
Alle spoed is met magnetospeed gemeet. Maks kamer lengte is 97.2mm.

Ek hou die comments dop.
Dankie byvoorbaat.
0727016424

Kaliber 375H&H
Koeel Hornady Interlock soft point
Koeel gewig 270gr
Maak Dop PMP
H2o dop 95.6gr (avg van 5 doppe)
Slagdop CCI 250
TPL 91.15mm
BTO(base to ogive 76.45mm
Magasyn kas Lengte 93.3mm
Loop Lengte 26” duim
Kruit IMR 4350
Lading 1 Spoed 73.5gr 2463fps avg 4 skote
1. 2464
2. 2465
3. 2459
4. 2465
SD 2.8

Magnetospeed v3

Kaliber 375H&H
Koeel Peregrine vrg2 307gr
Koeel gewig 307gr
Maak Dop PMP
H2o dop 95.6gr (avg van 5 doppe)
Slagdop CCI 250
TPL 90.4mm
BTO(base to ogive 74.55mm
Magasyn kas Lengte 93.3mm
Loop Lengte 26” duim
Kruit Varget
Lading 1 Spoed 66.2gr
1. 2488
2. 2469
3. 2455
4. 2437
5. 2427
SD 24.4
AVG 2455

Magnetospeed v3 sporter



Kaliber 375H&H
Koeel Peregrine vrg2 307gr
Koeel gewig 307gr
Maak Dop PMP
H2o dop 95.6gr (avg van 5 doppe)
Slagdop CCI 250
TPL 90.4mm
BTO(base to ogive 74.55mm
Magasyn kas Lengte 93.3mm
Loop Lengte 26” duim
Kruit Varget
Lading 1 Spoed 69gr
1. 2541
2. 2528
3. 2535
4. 2545
5. 2542
SD 6.7
AVG 2538
Magnetospeed v3 sporter
Everything seems impossible, until it is done.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 375 H&H 270gr interlock & 300gr peregrine

Post by tripodmvr »

270 IL IMR4350
73,7gr = 2470vps
77,1gr = 2587vps 49K psi druk

300VRG2 Varget
68,6gr = 2526vps 56K psi druk
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Maartin
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 87
Joined: Thu Oct 01, 2015 5:40 pm

Re: 375 H&H 270gr interlock & 300gr peregrine

Post by Maartin »

Dankie Oom Tripod.
Laai ek die res soos tpl ens dieselfde net met die nuwe ladings. Wat is oom se opinie? ImageImage

Sent from my SM-G780G using Tapatalk

Everything seems impossible, until it is done.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 375 H&H 270gr interlock & 300gr peregrine

Post by tripodmvr »

Korrek ja. QL kan nie 'n mening uitspreek oor TPL nie. Al die gegewens soos gegee word gebruik en die aanname is dat jy dit weer so gaan gebruik met die aanbevole lading. Het jy die VRG2's geweeg dat jy dit as 307gr aangee?

Gebruik jy enigsins iets om jou skouer teen die terugslag te beskerm?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Maartin
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 87
Joined: Thu Oct 01, 2015 5:40 pm

Re: 375 H&H 270gr interlock & 300gr peregrine

Post by Maartin »

Ek het nog van die vrg2 oor ek sal hulle weeg en seker maak, die pakkie dui 307gr aan.

Oor die terugskop het ek vandag n lekker baadjie aan gehad oom. Oor die algemeen is die skop nie so wild nie.

Ek gaan dan laai soos oom aanbeveel, ek gaan wel dieselfde laai maar ook tpl speel want daar is maar redelik jump. Dalk is dit dan sommer 2 vlieë met 1 klap.

Sent from my SM-G780G using Tapatalk

Everything seems impossible, until it is done.
Post Reply