Naands?,
Ek het vandag gehoor dat daar allerhande nuwe permitted uitgeneem moet word om in die Oos-kaap wettig te mag jag?
1. Blykbaar mag kudu bulle net vanaf Julie gejag word ?
2. Ek is nie seker oor Eland maar daars moontlik iets aan die broei daar ook?
3. Belaglikste is dat mens in die Oos-kaap blykbaar 'n Bontebok mag gaan jag sonder enige permitte !!!! {Hulle klas dit as gewone wild} Dis belaglik ? Wonder hoe verwag hulle moet mens nou daai kuip en horings terug kry by die huis ? Ek bly in die Vrystaat en hier gat hulle vir my v?r toesluit as ek nie permitte in orde het as ek beskermde wild wil loop skiet.
Wonder of dit waar is en of enige iemand dalk meer lig op die onderwerp kan goei ?
Dankie
Marc
Nuwe wetgewing vir Oos-kaap Jag 2011 ?
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Nuwe wetgewing vir Oos-kaap Jag 2011 ?
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe wetgewing vir Oos-kaap Jag 2011 ?
Kan jou miskien antwoord oor die bontebok. My kennis is dat die bontebok troppe in die Suidkaap as suiwer troppe beskou word. Enige bontebokke wat noordwaarts verskuif is se suiwerheid word bevraagteken en daarom word dit gelyk aan blesbok beskou. Sal interessant wees om afskrif van die Ordonnansie te kan bekom.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Re: Nuwe wetgewing vir Oos-kaap Jag 2011 ?
Marc
Koedoe in die Ooskaap:
Aberdeen gesluit
Res vd plekke 2 diere per plaas per dag vir Jul/Aug
Pearston/Somerset slegs bulle in Jul en koeie Jul/Aug
Tarka 10 diere per grondeienaar vir die twee maande
Burgersdorp
Queenstown
Steynsburg
Venterstad Twee diere per grondeienaar vir die twee maande
Hoop dit help
Groete
Johan

"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe wetgewing vir Oos-kaap Jag 2011 ?
Dags?,
Ek het gehoop dit was net 'n "rumor" maar lyk my dis tog so. Die Bontebok storie maak sin, maar daar moet tog seker van die eienaars wees wat hulle troppe skoon kon hou. Gaan hulle nou die paar suiwer troppies afskryf? Dit sal hartseer wees, maar ek wonder ook nou hoe die heng gaan hulle reguleer wat jy saam jou ry in die Venter? DNA monsters? Ek ken twee boere in die Heilbron distrik wat skoon Bonteboke het, gaan hulle bietjie oplui en probeer uitvind wat hulle weet.
Johan
Dankie vir die inligting oor die Kudu's, mens kan jou riemme lekker styfloop on nodig. Ek hoop ander manne neem ook kennis, ek weet ek sou dalk my vingers gabrand het. Is die nuwe wet van toepassing op alle plase of net op "oop"" plase ?
Groetnis,

- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Nuwe wetgewing vir Oos-kaap Jag 2011 ?
Het vandag die nuwe jag ordinansie probeer bekom, is ongelukkig nog by die staats drukkers. Sal sodra ek dit het op die forum plaas.
Groete
Heinrich
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Nuwe wetgewing vir Oos-kaap Jag 2011 ?
Ek sal baie bly wees om te hoor van die bontebokke kwessie! Oorweeg dit om met bontebokke te begin op ons plek in die Oos Kaap maar wil hulle nie laat reduseer tot blesbokke nie??
Last edited by Sako75 on Tue Jan 31, 2012 11:13 am, edited 1 time in total.
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
-
Eben
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Wed May 16, 2012 9:58 pm