Page 1 of 1
calvinia kursus - Taffie
Posted: Mon Jan 30, 2012 1:43 pm
by cassie_calvinia
ek het goeie nuus.
oom taf het gese hy sal by my 'n kursus aanbied, as ek 6 of meer mense kry. my plaas le tussen calvinia en shutterland. as iemand belangstel, laat weet asb.
Re: calvinia kursus - Taffie
Posted: Tue Jan 31, 2012 9:27 am
by cassie_calvinia
Kom nou mense, waar is williston, brandvlei. dis nie aldag wat oom taf hier gaan kom draai nie. ek gaan 'n lakker besigheidreel.
Re: calvinia kursus - Taffie
Posted: Tue Jan 31, 2012 9:31 am
by GreyGhostGear
Cassie,
Watter datums het jy ingedagte? Vir hoeveel dae ens..
Re: calvinia kursus - Taffie
Posted: Tue Jan 31, 2012 10:38 am
by WOLF
Cassie kom ons praat met die jagklub se manne.Oom Johan Strauss is die voorsitter en jy kan hom bel by 027-3412162.Ek glo daar sal sommer twintig plus manne uitdop.Ons was by Heinrich se kursus so om en by twintig.
Groete
WOLF
Re: calvinia kursus - Taffie
Posted: Tue Jan 31, 2012 11:05 am
by cassie_calvinia
sal hom bel wolf.
dit is 'n 2 dag kursus. 1rste dag roep, en aand jag. 2de dag, teelgat hantering, gps, en fiesiese veld werk, spore mis, ens. oom taf se prys is R1500. ek beplan dit om dit by ganaga lodge te hou. sal dan 'n bedrag vir verblyf en kos bysit vir 2 nagte. sal nie te veel wees.