QL 300 Win Mag. met ligte Titan punte.

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
Albertdwk
Full Member
Full Member
Posts: 213
Joined: Thu Nov 23, 2017 8:50 pm

QL 300 Win Mag. met ligte Titan punte.

Post by Albertdwk »

Help my swaer om 'n lading te kry vir sy 300.

.300 Win Mag.
614mm loop lengte
1:12 twist

Winchester brass
H2O ave: 92.1gr
Case trim: 66.20mm
CCI magnum primers

OAL: 88.5mm
COL: 82.5mm
Jump: 6mm

Titan 30EXBT 133gr

Norma 204 kruit

Wat is die teiken spoed vir die hoogste node?

Waardeer die hulp, groete Albert

Sent from my SM-A307FN using Tapatalk

Post Reply