Goeie more almal
Hoe akkurate maatstaf van druk, is trompsnelheid?
Ek het dalk vir myself n mal perd opgesaal, so ek soek raad asb.
My 270 het n 22 duim loop.
Mees verkrygbare kruit in my omgewing, is Vihtavuori.
Kort loop in ag genome, wil ek 130gr Nosler Ballistic tips met N550 aanjaag om 100% verbranding van die kruit te kry, eerder as die aanvaarde N560.
Ek het ladings gechrony en die spoed in QL ingelees.
Druk volgens QL is taamlik ver onder maksimum vir die kaliber, maar die ladings is heelwat hoër as VV se gepubliseerde maks ladings met N550 vir 115gr koeëls
Ek kry geen ladings vir die kombinasie wat ek wil skiet nie. (130gr )
Kan ek maar die QL berekeninge vertrou?
Hoe akkuraat is QL se voorspelling van druk?
Spoed as maatstaf van druk
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Spoed as maatstaf van druk
Groetnis
Philip
Philip
- dennisinpe
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:30 pm
Re: Spoed as maatstaf van druk
Ek glo almal vertrou dat QL en GRT die nodige navorsing gedoen het. Jare se QL gebruik het nie die teendeel bewys nie.
Vlg GRT verbrand die dryfmiddel ten volle laat in die loop en dis dus nie onmiddellike spike nie.
Spoed is funksie van druk en jy kan gelukkig ook druktekens fisies waarneem.
Ek sou dit vertrou ja maar slegs vir my eie gebruik en slegs na kalibrasie.
Luister graag na enige verdere insette.

- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Spoed as maatstaf van druk
Vv se geskatte kruit vs speod is bietjie laag gewees met N560 ook as ek reg ontdou, en moes die BRF taamlik aanpas. Jy sê nie wat se doppe jy gebruik nie, maar Norma doppe het nogal heelwat spasie i.v.m. PMP by voorbeeld. Die sal ook weer als beinvloed.
Ek hou maar van om stadig op te gan in ladings...nie meer as 0.5gr spronge op toets ladings nie, sodat n ou dalk druk probleme betyds kan vang. Die 270win doen soms snaakse goed met spoed onder 52k psi (in my ervarings).
Die een vraag dalk om te vra is of jy die spoed lesing van jou chrony vertrou ?
N papperige battery kan lesings met 100fps beinfloed....dit gesien met n pel se 338wm en n ProChrony met n pap battery.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Spoed as maatstaf van druk
jdpretorius
Ek het Federal doppe gebruik met Federal Large Rifle primers
Die lading N550 gee my 2965 fps oor die chrony.
Ek het QL dus gekalibreer met 2980 fps
Die druk op QL is dan 53680psi en die 3 skoot groepie meet 12mm.
O ja, ek het eers my .22 met CCI Subsonics (1050fps) oor die chrony geskiet om te bevestig dat die lesings taamlik in lyn is. My lesings was almal rondom die gepubliseerde waarde van 1050fps, so ek is gemaklik dat die Chrony lesings betroubaar is.
Ek het Federal doppe gebruik met Federal Large Rifle primers
Die lading N550 gee my 2965 fps oor die chrony.
Ek het QL dus gekalibreer met 2980 fps
Die druk op QL is dan 53680psi en die 3 skoot groepie meet 12mm.
O ja, ek het eers my .22 met CCI Subsonics (1050fps) oor die chrony geskiet om te bevestig dat die lesings taamlik in lyn is. My lesings was almal rondom die gepubliseerde waarde van 1050fps, so ek is gemaklik dat die Chrony lesings betroubaar is.
Groetnis
Philip
Philip
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Spoed as maatstaf van druk
Net n duim suig
...jou spoed klink nie woes nie (baie te veel nie).... my node spoed met 605mm loop, N560, 140 gr pitte en CCI200s is so tussen 2880 en 2915 fps, en darom my afleiding.
Die Federal doppe se H2O is gewoonlik net n raps mider as Norma doppe.
Oom Driepoot of een van die ander slim manne sal seker nou nou loer...maar glo nie daar is erge vout nie.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
...jou spoed klink nie woes nie (baie te veel nie).... my node spoed met 605mm loop, N560, 140 gr pitte en CCI200s is so tussen 2880 en 2915 fps, en darom my afleiding.Die Federal doppe se H2O is gewoonlik net n raps mider as Norma doppe.
Oom Driepoot of een van die ander slim manne sal seker nou nou loer...maar glo nie daar is erge vout nie.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Last edited by jdpretorius on Wed Apr 27, 2022 2:32 pm, edited 1 time in total.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Spoed as maatstaf van druk
Met al die berekeninge wat ek gedoen het deur die jare het ek drukke van 50-55K psi verkry in QL wat op node was en het die beste gevaar. Dit is nou vir 60-65K psi maksimum druk wat voorgeskryf is.
Met 'n 24 loop in 270 met 130gr koeël gee PMP 'n spoed van 2950vps in hul ballistiese tabel. Kyk ek na 'n 22 duim loop met N550 dan is Node 5 in die orde van 2920vps. Om by Node 4 uit te kom begin druk by 65K of meer boer. Nou word die syfer van 3100vps met 130gr verkry. Ek dink dat die laer node 'n veiliger opsie is en het nog altyd so aanbeveel.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Spoed as maatstaf van druk
Dankie oom Tripod
Ek plaas n foto van die teiken.
Ek dink nie ek gaan baie verder karring nie
Aanvanklike spoed meting was sonder die knaldemper maar, die skote op die teiken, was met die knaldemper.
Ek plaas n foto van die teiken.
Ek dink nie ek gaan baie verder karring nie
Aanvanklike spoed meting was sonder die knaldemper maar, die skote op die teiken, was met die knaldemper.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groetnis
Philip
Philip