Scope vir 303 raad vra.
-
HJA
- Sr. Member

- Posts: 329
- Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am
Scope vir 303 raad vra.
Goeie middag,
Ek kyk uit vir n ander scope vir my 303 met groter vergroting.
Die volgende is beskikbaar.
Bushnell Prime 4-12 x 40.
Hawke Vintage 4-12 x 40
Enige terugvoering sal waardeer word.
Dankie
Henk
Ek kyk uit vir n ander scope vir my 303 met groter vergroting.
Die volgende is beskikbaar.
Bushnell Prime 4-12 x 40.
Hawke Vintage 4-12 x 40
Enige terugvoering sal waardeer word.
Dankie
Henk
Last edited by HJA on Wed Apr 20, 2022 12:37 pm, edited 1 time in total.
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Scope vir 303
Die 2 scopes is beskikbaar? Hoe lyk hulle kruishare?HJA wrote: Tue Apr 19, 2022 3:20 pm Goeie middag,
Ek kyk uit vir n ander scope vir my 303 met groter vergroting.
Die volgende is beskikbaar.
Bushnell Prime 4-12 x 40.
Hawke Vintage 4-12 x 40
Enige terugvoering sal waardeer word.
Dankie
Henk
Mooi dag daar1
-
HJA
- Sr. Member

- Posts: 329
- Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am
Re: Scope vir 303
Hallo daar,
Al twee het duplex kruishare...!
Henk
Al twee het duplex kruishare...!
Henk
-
HJA
- Sr. Member

- Posts: 329
- Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am
Re: Scope vir 303 raad vra.
Goeie middag,
Jammer maar ek verkoop nie die twee scopes nie.
Die twee scopes is beskikbaar en ek wil weet na watter een om te kyk vir my 303.
Ek wil my huidige scope vervang met een van die twee.

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Scope vir 303 raad vra.
Tussen daai 2 sou ek die Bushnell vat
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Scope vir 303 raad vra.
Ek het nou die dag 'n Hawke Vantage gekoop en dis nou wel vir my .22 maar die geweer ry baie bakkie en stamp maar gereeld teen iets. Ek is sover nog tevrede en vir die prys is die glase redelik helder.HJA wrote: Tue Apr 19, 2022 3:20 pm Goeie middag,
Ek kyk uit vir n ander scope vir my 303 met groter vergroting.
Die volgende is beskikbaar.
Bushnell Prime 4-12 x 40.
Hawke Vintage 4-12 x 40
Enige terugvoering sal waardeer word.
Dankie
Henk
Maak 'n verskil
-
HJA
- Sr. Member

- Posts: 329
- Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am
Re: Scope vir 303 raad vra.
Goeie more Ratel,
Ja, dit het ek ook gesien toe ek deur die Vantage gekyk het mooi beeld gekry.
Die scope is vir my 303. Die skiet afstand sal tot 250m maks wees.
Prys is ook baie goed.
Lekker dag
Henk
Ja, dit het ek ook gesien toe ek deur die Vantage gekyk het mooi beeld gekry.
Die scope is vir my 303. Die skiet afstand sal tot 250m maks wees.
Prys is ook baie goed.
Lekker dag
Henk
-
JCR
- Jr. Member

- Posts: 87
- Joined: Sat Aug 02, 2014 10:33 pm
Re: Scope vir 303 raad vra.
Naand Manne.
My broer se seun het n Hawke op sy 308 (nie seker watter model nie) en ek moet se ek is nogal beindruk met die scope. Hy het hom al n paar jaar op met baie baan en jag skiet en nog nooit n probleem gehad nie.
My ander broer het vir sy seun n Bushnell scope op n 303 gesit wat ons baie probleme mee gehad het. Nie zero gehou nie, op en af was glad nie 1/4 inch verstellings nie en dit het my regtig afgesit.
Ek verstaan daar is seker maar dieselfde gevoel van verskiklende mense na verskillende scopes.
Ek aou persoonlik die Hawke gekies het as ek moes.
Kyk gerus na van die Burris scopes, miskien bietjie duurder maar jy sal nie n fout maak nie.
Groete
JC
Sent from my SM-G985F using Tapatalk

- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Scope vir 303 raad vra.
Ek het Hawke op my 6mm Musgrave en my Pa op sy 308. Baie gelukkig en geen issues nie.
-
HJA
- Sr. Member

- Posts: 329
- Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am
Re: Scope vir 303 raad vra.
Hallo Ruan,
Is dit ook die Hawke Vantage scope...?
Dankie
Henk
Is dit ook die Hawke Vantage scope...?
Dankie
Henk
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: Scope vir 303 raad vra.
Ek het n ou Hawke Airmax op die 30-06 nou vir n klompie jare. Was voor dit vir baie jare op my HW97 springer windbuks. Sovêr hou die teleskoop nog
Skiet bly maar lekker
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Scope vir 303 raad vra.
Hang af seker watse model Hawke jy gebruik daars goedkoop en duurder modelle. Maar kyk bietjie of daardie airmax of vantage se zero dieselfde bly met groot temperatuur verskille bv vroe oggend en dan later daai dag as dit lekker warm is.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Scope vir 303 raad vra.
Nee is die Endurance reeks.HJA wrote:Hallo Ruan,
Is dit ook die Hawke Vantage scope...?
Dankie
Henk
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Scope vir 303 raad vra.
Henk
Ek het nou gou gaan loer na die twee teleskope wat jy oorweeg. Beide lyk of hulle op n sniper rig hoort. Is jy seker jy het hierdie tiepe turrets en veral parralaks nodig met n geweer wat jy tien teen een mee gaan stap en in jou eie woorde nooit verder as 250m gaan skiet nie? Sal n eenvoudige geen nonsens bulletproof telskoop soos n Leupold VX Freedom of iets soortgelyks nie n baie beter opsie vir jou aplikasie wees nie? Ek vra maar net.
Groetnis
Wouter
Ek het nou gou gaan loer na die twee teleskope wat jy oorweeg. Beide lyk of hulle op n sniper rig hoort. Is jy seker jy het hierdie tiepe turrets en veral parralaks nodig met n geweer wat jy tien teen een mee gaan stap en in jou eie woorde nooit verder as 250m gaan skiet nie? Sal n eenvoudige geen nonsens bulletproof telskoop soos n Leupold VX Freedom of iets soortgelyks nie n baie beter opsie vir jou aplikasie wees nie? Ek vra maar net.
Groetnis
Wouter
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Scope vir 303 raad vra.
Daai Freesom is n baie beter scope, ek wou ok eers vra wat jou budget is en of jy nie eder na hom kan kyk nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.