.22 LR Ammunisie
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
.22 LR Ammunisie
Met skok moes ek Saterdag by Safari in Boksburg uitvind dat daar geen ammunisie beskikbaar is nie.
Ek was glad nie bewus dat daar n tekort is nie, ek neem aan as Safari nie het nie sal die ander handelaars dieselfde probleem he?
Ek was glad nie bewus dat daar n tekort is nie, ek neem aan as Safari nie het nie sal die ander handelaars dieselfde probleem he?
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: .22 LR Ammunisie
Jip, dis 'n probleem al vir 'n ruk lank. Ek soek ook op die oomblik.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: .22 LR Ammunisie
Dis die probleem as n mens grootmaat koop en vir 2 jaar nie nodig het om te koop nie. Ek moet erken ek het so bietjie geslaap met die eenEduard Venter wrote: Mon Apr 11, 2022 9:38 am Jip, dis 'n probleem al vir 'n ruk lank. Ek soek ook op die oomblik.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: .22 LR Ammunisie
Self
Sent from my SM-G973F using Tapatalk

Sent from my SM-G973F using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: .22 LR Ammunisie
Neem aan julle manne volg nie buitelandse nuus niesako 30-06 wrote: Mon Apr 11, 2022 9:24 am Met skok moes ek Saterdag by Safari in Boksburg uitvind dat daar geen ammunisie beskikbaar is nie.
Ek was glad nie bewus dat daar n tekort is nie, ek neem aan as Safari nie het nie sal die ander handelaars dieselfde probleem he?
Ek lees vanogend ook Vista Outdoors wat CCI en Federal besit het gese hulle gaan geen primer die res van 2022 en moonlik 2023 uit die US uit voer nie.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: .22 LR Ammunisie
Guilty as charged.
So wat jy se is die probleem met die ammunisie is maar net die begin? Dinge gaan nie gou beter raak nie.
So wat jy se is die probleem met die ammunisie is maar net die begin? Dinge gaan nie gou beter raak nie.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: .22 LR Ammunisie
Daar is vir amper 2 jaar nie primers, kruit, 22LR, en ander klaar gelaaide ammo veral 9mm of 223/308 op die rakke daar in Merika nie, hulle het nou bq primers en kruit begin sien maar ook net hier en daar en dan is die pryse ook 300% op. Met die Rusland storie het VV ook gese al hul kruit/tyd gaan nou vir weermag kontrakte en as dit klaar is sal hul weer kruit beskikbaar stel vir die res van ons.
Die Amerikaaners koop nou AR (223/308) en 9/10mms laat dit klap om hul self te beskerem (die klomp wat altyd geglo het die Poliesie sal hul beskerem het oor die laaste jaar en n bq wakker geskirk) en hulle koop dan natuurlik ammo vir die wapens. Daar was iets soos 19miljoen nuwe wapens in Dipstick Joe se eerste jaar as President verkoop in die US en die laaste kwartaal was daar ook weer rekord nommers verkoop waar van die meerderheid ARs en SD handwapens was, daai miljoene koop nou natuurlik ammo ook so die primers, kruit en koels (en produksie tyd natuurlik) gaan nou om daai mark te voer want daar is baie meer geld te maak daar.
Die Amerikaaners koop nou AR (223/308) en 9/10mms laat dit klap om hul self te beskerem (die klomp wat altyd geglo het die Poliesie sal hul beskerem het oor die laaste jaar en n bq wakker geskirk) en hulle koop dan natuurlik ammo vir die wapens. Daar was iets soos 19miljoen nuwe wapens in Dipstick Joe se eerste jaar as President verkoop in die US en die laaste kwartaal was daar ook weer rekord nommers verkoop waar van die meerderheid ARs en SD handwapens was, daai miljoene koop nou natuurlik ammo ook so die primers, kruit en koels (en produksie tyd natuurlik) gaan nou om daai mark te voer want daar is baie meer geld te maak daar.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: .22 LR Ammunisie
Ek kon dalk bygedra het tot die probleem - het Vrydag 'n rak leeg gemaak by 'n handelaar.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: .22 LR Ammunisie
Ek moet saam met jou stemAmmion wrote: Mon Apr 11, 2022 1:35 pm Ek kon dalk bygedra het tot die probleem - het Vrydag 'n rak leeg gemaak by 'n handelaar.
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: .22 LR Ammunisie
Watse .22 ammo soek jy, en is jy bereid om te ry (in JHB area)?sako 30-06 wrote: Mon Apr 11, 2022 2:27 pmEk moet saam met jou stemAmmion wrote: Mon Apr 11, 2022 1:35 pm Ek kon dalk bygedra het tot die probleem - het Vrydag 'n rak leeg gemaak by 'n handelaar.![]()
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: .22 LR Ammunisie
Ek het darem nou so 10 pakkies in die hande gekry.Ammion wrote: Mon Apr 11, 2022 2:35 pmWatse .22 ammo soek jy, en is jy bereid om te ry (in JHB area)?sako 30-06 wrote: Mon Apr 11, 2022 2:27 pmEk moet saam met jou stemAmmion wrote: Mon Apr 11, 2022 1:35 pm Ek kon dalk bygedra het tot die probleem - het Vrydag 'n rak leeg gemaak by 'n handelaar.![]()
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: .22 LR Ammunisie
Ammion, wat kos daai Eley Tenex en Match daar by julle?Ammion wrote: Mon Apr 11, 2022 1:35 pm Ek kon dalk bygedra het tot die probleem - het Vrydag 'n rak leeg gemaak by 'n handelaar.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: .22 LR Ammunisie
R295 - TenexChris (vdB) wrote: Mon Apr 11, 2022 2:59 pmAmmion, wat kos daai Eley Tenex en Match daar by julle?Ammion wrote: Mon Apr 11, 2022 1:35 pm Ek kon dalk bygedra het tot die probleem - het Vrydag 'n rak leeg gemaak by 'n handelaar.
R237 - Match
Maar dit is nie in George nie, het in Jhb gekoop.