9mm Caracal

Post Reply
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

9mm Caracal

Post by Hein M. »

Hallo almal!

Lees in die Feb 2012 Magnum dat Koos Barnard die Caracal (9x19 Para) getoets en heel aangenaam gevind het.  Ek het nogal die evaluasie heel interessant gevind - dink ook Koos se eerste handwapen toets vir die Magnum?  Puik leeswerk, dankie mater!
Daardie pistool se naam is nogal heel gepas by ons forum...

Mooiloop!

Hein
Last edited by Hein M. on Sat Jan 28, 2012 10:47 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
Post Reply