worsresepte

Enige vleis/veldkos resepte wat werk vir n honger jagter
Post Reply
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

worsresepte

Post by wlm »

Noem dit onkunde of sommer net fiemies.
Ek is katvoet vir die klaar mengsels speserye wat mens in die winkels kan koop. Is daar nie allerhande snaakse preserveermiddels en volksvreemde :) goed in nie?
Dit is maar regso as ek my cholesterol vlakke met die Persie-vet opjaag,maar kanker is onnodig. Die manne in die vleisbedryf kan gerus vir ons vertel wat alles in daardie pakke ingaan.
Doepa

Re: worsresepte

Post by Doepa »

Hi wim

Ek werk by africa spice , wat een van die grootste spice huise in gauteng is. Glo my as ek vir jou s? dat die batch packs baie veilig is. Daar kom geen vreemde goed in nie. Gelukkig is daar nou ? nuwe consumer act en ons moet als verklaar wat in die pak is en dit moet bo op pak aangebring word. Sterkte met worsmaak die jag seisoen
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: worsresepte

Post by wlm »

Dankie Doepa
Dit is gerusstellend
Post Reply