Ek het so 38 van die 30 cal 168gr ABLR wat ek wil ruil vir 190 ABLR vir lading onwikkelling. Ek sukkel met die ligter punte in my 308. Het op my papier skiet punte van 167gr Scenars na 185gr Juggernauts gegaan en kyk glad nie terug nie. So wil sien of ek dieselfde resultate kan kry met die 190gr ABLR.
Whatsapp my op 079sewe ses nul 6592.
168gr .30 cal Nosler Accubond Long Range
-
J.A.N
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Wed Apr 15, 2020 8:38 pm
168gr .30 cal Nosler Accubond Long Range
Beretta 9mm
BRNO .22
Lee Enfield .303 Brit
Howa 308 Win
BRNO .22
Lee Enfield .303 Brit
Howa 308 Win
