200 Blaster

Post Reply
Lapua
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 485
Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am

200 Blaster

Post by Lapua »

Dagsê almal,

Ek toets die water. Is hier dalk iemand wat in n 200 Blaster sou belangstel? Ek oorweeg dit sterk om hom te verkoop. Hy is in puik kondusie. Ek soek graag R16000.00.

Laat weet maar as iemand sou belangstel.

Groete
User avatar
moemin
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 84
Joined: Wed Jan 12, 2022 6:47 am

Re: 200 Blaster

Post by moemin »

Kan jy my dalk PM met n paar fotos?
User avatar
moemin
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 84
Joined: Wed Jan 12, 2022 6:47 am

Re: 200 Blaster

Post by moemin »

Ek moet ook die water toets en kyk of die vrou my sal toelaat ...
Lapua
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 485
Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am

Re: 200 Blaster

Post by Lapua »

Sorry Boys, ek was in die bos vir n paar dae. My wyfie het die fiets verkoop terwyl ek weg was.
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: 200 Blaster

Post by Gerhardu »

Skies vir die hikack maar ekt ook ene om te verkoop. Is my vrou sin. Het ook baie min gewerk.
Lapua
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 485
Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am

Re: 200 Blaster

Post by Lapua »

Geen probleem. Sit jou prys en n paar fotos op die post as jy wil meester👍
Post Reply