Wat kos ‘n rondte regtig!?

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
Theunodb
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am

Wat kos ‘n rondte regtig!?

Post by Theunodb »

Ons het hierdie app gemaak so ruk terug om uit te werk hoeveel ‘n herlaaide rondte kos. Laat weet my wat julle dink, en of ons iets gemis het.

Dis op iOS en Android, en is verniet om af te laai.

https://gunr.onelink.me/0w7B/49a25133


Sent from my iPhone using Tapatalk
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Wat kos ‘n rondte regtig!?

Post by tripodmvr »

Staan die' App los van jou een vir die geweer huishouding?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Theunodb
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am

Re: Wat kos ‘n rondte regtig!?

Post by Theunodb »

tripodmvr wrote:Staan die' App los van jou een vir die geweer huishouding?
Op die oomblik is hy los ja, ons gaan daaraan werk om die functionaliteit in die hoof - GUN Shooting and Reloading app in te trek. Of anders om.

Sodra ons seker is alles werk 100% en ons het niks gemis nie, dan begin ons dat die 2 met mekaar praat.

Bv.
In die hoof app sal jy kan kyk hoeveel kos ‘n sekere resep.

Of in die cost app sal jy kan kies om n resep / komponent in te trek sodat jy hom kan gebruik in die berekening.


Sent from my iPhone using Tapatalk
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 902
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: Wat kos ‘n rondte regtig!?

Post by Andre308 »

As ek hierdie app gebruik dan gaan ek ophou skiet.

Dit is n koste wat ek nie wil bereken nie!!!
User avatar
Theunodb
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am

Re: Wat kos ‘n rondte regtig!?

Post by Theunodb »

Andre308 wrote:As ek hierdie app gebruik dan gaan ek ophou skiet.

Dit is n koste wat ek nie wil bereken nie!!!
ImageImageImage

Jy sal eintlik heel verbaas wees! Nou dat ek sien hoeveel goedkoper dit is om self te laai wil ek sommer meer skiet Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 902
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: Wat kos ‘n rondte regtig!?

Post by Andre308 »

Theunodb wrote: Sun Feb 27, 2022 3:12 pm
Andre308 wrote:As ek hierdie app gebruik dan gaan ek ophou skiet.

Dit is n koste wat ek nie wil bereken nie!!!
ImageImageImage

Jy sal eintlik heel verbaas wees! Nou dat ek sien hoeveel goedkoper dit is om self te laai wil ek sommer meer skiet Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
Nou daar le my probleem. Ek herlaai al te lank en weet nie wat kos winkel ammo nie.

Ek sien net dat my 338 eet 95gr Hodgdon kruit en die Bergers kos oor die R20 per koel. Verder as dit wil ek nie dink nie.
Blairadam
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 77
Joined: Tue Nov 08, 2022 5:50 pm

Re: Wat kos ‘n rondte regtig!?

Post by Blairadam »

Sent from my iPhone using Tapatalk
[/quote]

Nou daar le my probleem. Ek herlaai al te lank en weet nie wat kos winkel ammo nie.

Ek sien net dat my 338 eet 95gr Hodgdon kruit en die Bergers kos oor die R20 per koel. Verder as dit wil ek nie dink nie.
[/quote]
Verstaan wat jy bedoel, ek sal ook maar nie somme maak teen daai prys nie. Ek kan 4 * 223 laai met n warm lading vir 100gr en is maar klein van statuur, die 338 sal my bietjie seer maak.
303 P14 Enfield, .22 Walther KKM, .223 Barnard, 357 Marlin, 6.5CM Barnard, 308 Musgrave RSA
Post Reply