Beste verkyker rangefinder kombo.

projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Beste verkyker rangefinder kombo.

Post by projagter »

Ons oorweeg die aankoop van sodanige kombo. Begroting so R38000 - R42000.
Eers was Leica maar seker in sy eie klas maar nou is daar vele produkte met pryse wat wil dui op onge ewenaarde waarde. Sal kommentaar en insette waardeer.
Wat is die beste en wat is die beste waarde vir geld????
Hoor graag van die manne wat weet.
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Beste verkyker rangefinder kombo.

Post by Mellies »

Die Europese brands se glas is almal baie goed/dieselfde.

Ek dink wel dat Leica en Zeiss so bietjie voor is mbt tegnologie en ekstra ‘features’ vir die wat daarin belangstel.

Self nog nie met Bushnell en Vortex gewerk nie.

Persoonlik verkies ek Leica. Seker die beste belegging wat ek nog gemaak het.

Met n vleisie...
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Beste verkyker rangefinder kombo.

Post by PWV »

Sal ook graag wil hoor.
Thunderhead
Hero Member
Hero Member
Posts: 512
Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am

Re: Beste verkyker rangefinder kombo.

Post by Thunderhead »

Ek het paar jaar n Leica gebruik baie beindrik. Ek het n swak strap vir hom gehad en die het drie keer losgekom en die bino het hard geval ek het afgestof en aangegaan.
My vriend het n Bushnell by klient gekry. Baie goed gewerk maar toe sit n klient op hom in die bakkie en breek die batery housing af(baie simple ontwerp). Bushnell met in n baie snotty brief geweirer om hom reg gemaak. Ek het jare gelede ook swak/geen diens op n rangefinder gehad so sal hul nie aanbeveel.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13581
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Beste verkyker rangefinder kombo.

Post by Capt. Yoda »

Daai Vortex Fury 5000 in die for sale afdeling is glad nie n slegte koop nie, sal baie verbaas wees as jy deur hom en n Leica kyk en hulle range lekker ver
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: Beste verkyker rangefinder kombo.

Post by projagter »

dankie. Het op Leica 2700 besluit.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7557
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Beste verkyker rangefinder kombo.

Post by Wouter Roets »

Boys

Enige terugvoering oor die Swaro's? So terloops dit sal seker baie naby aan idiaal wees as een kan uitkom in n 8x32 grote formaat. Die meeste wat ek na gekyk het is vir my net te groot en swaar.

Groetnis
Wouter
Boomstomp
Full Member
Full Member
Posts: 219
Joined: Wed Jun 04, 2014 3:40 pm

Re: Beste verkyker rangefinder kombo.

Post by Boomstomp »

Wouter Roets wrote: Thu Feb 24, 2022 9:06 am Boys

Enige terugvoering oor die Swaro's? So terloops dit sal seker baie naby aan idiaal wees as een kan uitkom in n 8x32 grote formaat. Die meeste wat ek na gekyk het is vir my net te groot en swaar.

Groetnis
Wouter
Hi Wouter

Ek is gelukkig genoeg om 'n Swaro 10x42 EL Range te hê, al is hy so paar jaar oud (dink hulle het hom onlangs opdateer).
Glas is absoluut briljant, en sy ranging werk bitter goed.

Ek dink wel 10x vergroting is te erg - mens se oë raak bietjie moeg as mens lank met hom kyk en jou hande bewe altyd effens. As ek weer kon kies sou ek eerder die 8x42 gevat het. Bygesê ek gebruik dit meestal in Karoo/Noordkaap en meestal vir voorsitjag en ver scouting, so dan kyk mens outomaties meer en langer deur die ding.

B
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13581
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Beste verkyker rangefinder kombo.

Post by Capt. Yoda »

Die internet kenners reken die nuwe EL Range is n top verkyker/RF maar hulle is moer duur
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: Beste verkyker rangefinder kombo.

Post by projagter »

Sopas bietjie met die Leica 2700 gespeel. Pas gemaklik en stil in die hand en op die oog. Sag op die oog. Fokus fantasties -- geen geronddraaiery tussen 100 meter en doer vêr. Range onmiddelik -- op 1800 meter wys kleinste afstand verandering. Ek dink hy gaan aan jou vasgroei soos pasmaakkolf.
User avatar
Jaco v Zyl
Hero Member
Hero Member
Posts: 729
Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm

Re: Beste verkyker rangefinder kombo.

Post by Jaco v Zyl »

Hoe werk sy voorste lenscovers vor jou? Dit het my baie gepla.Hoop hul het dit al verbeter op nuwes.Verder baie goed gewees
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: Beste verkyker rangefinder kombo.

Post by projagter »

Met meer aandag gaan die covers my beslis irriteer. Pas nie by die produk nie. Sal met die handelaar daaroor gesels.
3kus
Full Member
Full Member
Posts: 149
Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am

Re: Beste verkyker rangefinder kombo.

Post by 3kus »

Ek het n ouer model Swaro Range 10x42. Ek hou van die lens caps onder en dink die glas is baie goed. Al ding is hy range eers van 35m af as ek dit reg het.

Moes voor covid die range knoppie vervang en die ding oor die water stuur, maar binne ses weke het ek hom terug ontvang en voel hy amper soos n nuwe model.

Ek dink ook hy raak bietjie swaar met tye, so 8x42 in n range model sal lekker werk. Die harnas maak dit darem meer gemaklik. Nuwe modelle is net vrek duur.

Wat van die SigSauer Kilo 3000 BDX? Gewig is goed en hy gee holdover lesings in MOA/Mil.

Sent from my iPhone using Tapatalk
.22LR / 308 Win / 6.5x55 SE / 6.5CM / 7 RSAUM / 338WM / 375H&H / 9mm
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Beste verkyker rangefinder kombo.

Post by Mellies »

Wouter Roets wrote: Thu Feb 24, 2022 9:06 am Boys

Enige terugvoering oor die Swaro's? So terloops dit sal seker baie naby aan idiaal wees as een kan uitkom in n 8x32 grote formaat. Die meeste wat ek na gekyk het is vir my net te groot en swaar.

Groetnis
Wouter
Ek het met die swaro gespeel vir n ruk. Goeie glas. Verkies steeds die Leica.

Met n vleisie...
User avatar
Jaco v Zyl
Hero Member
Hero Member
Posts: 729
Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm

Re: Beste verkyker rangefinder kombo.

Post by Jaco v Zyl »

.
Last edited by Jaco v Zyl on Thu Oct 13, 2022 10:16 pm, edited 1 time in total.
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Beste verkyker rangefinder kombo.

Post by BeesBreet »

Wouter Roets wrote:Boys

Enige terugvoering oor die Swaro's? So terloops dit sal seker baie naby aan idiaal wees as een kan uitkom in n 8x32 grote formaat. Die meeste wat ek na gekyk het is vir my net te groot en swaar.

Groetnis
Wouter
Leica Geovid Pro32

Sent from my iPhone using Tapatalk
jakesza
Newbie
Newbie
Posts: 26
Joined: Wed Feb 23, 2022 7:51 am

Re: Beste verkyker rangefinder kombo.

Post by jakesza »

Is daar enige iemand hier met n Vortex fury 5000 wat hulle kan deel oor die glas kwaliteit en rf funksies? Die europese goed is fantasies maar vrek duur.
edwill
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 259
Joined: Wed Aug 07, 2013 11:36 am

Re: Beste verkyker rangefinder kombo.

Post by edwill »

jakesza wrote:Is daar enige iemand hier met n Vortex fury 5000 wat hulle kan deel oor die glas kwaliteit en rf funksies? Die europese goed is fantasies maar vrek duur.
I think you will be very surprised at how good the glass is, I'm often able to spot trace. The RF has never let me down, and speed is not an issue. You will not regret buying them

Sent from my SM-G990E using Tapatalk

jakesza
Newbie
Newbie
Posts: 26
Joined: Wed Feb 23, 2022 7:51 am

Re: Beste verkyker rangefinder kombo.

Post by jakesza »

edwill wrote: Mon Apr 04, 2022 4:48 am
jakesza wrote:Is daar enige iemand hier met n Vortex fury 5000 wat hulle kan deel oor die glas kwaliteit en rf funksies? Die europese goed is fantasies maar vrek duur.
I think you will be very surprised at how good the glass is, I'm often able to spot trace. The RF has never let me down, and speed is not an issue. You will not regret buying them

Sent from my SM-G990E using Tapatalk
Dankie! Ek kyk tussen die Sig 3000 BDX en die Vortex Fury 5000. Ek sien die amerikaners hou baie meer van die Sig oor sy ballistic funksies en dan ook die rf se spoed en akkuraatheid alhoewel hulle glad nie hier populer is nie.
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1596
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: Beste verkyker rangefinder kombo.

Post by Danie01 »

Ek begin ook uitkyk vir n lekker rf bino en wat ek so vinnig kon raaklees is dat die Nikons baie goeie waarde vir geld is asook die vortex soos hierbo genoem, maar die vortex is R30k plus.

In daaiselfde prysklas as die Nikon is ook n Delta en sig, maar watter een sal nou die beste opsie wees?

Die Delta is n 9x45 waar die ander twee 10x42 is as ek reg onthou. Volgens die verskaffers is die maks afstand vir diere ook min of meer dieselfde, die field of view en gewig verskil.

Watter opsies in die R22k na R25k is daar nog wat goeie koop sal wees?

Groete

Sent from my iPhone using Tapatalk
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Beste verkyker rangefinder kombo.

Post by Sangoma (IAN) »

Jy gan bitter ver moet soek om daai Delta te beat. Glas gewys kom niks naby hom in daai prys bracket.

Ons het n PRS comp geskiet in NZ waar dit bietjie gereen het. Die Leicas het opgehou range waar die Delta perfek gerange het.

Jy mors jou tyd om hom met n Vortex Fury te wil vergelyk. Die glas op die Delta is myle beter.
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Beste verkyker rangefinder kombo.

Post by BeesBreet »

Danie01 wrote:Ek begin ook uitkyk vir n lekker rf bino en wat ek so vinnig kon raaklees is dat die Nikons baie goeie waarde vir geld is asook die vortex soos hierbo genoem, maar die vortex is R30k plus.

In daaiselfde prysklas as die Nikon is ook n Delta en sig, maar watter een sal nou die beste opsie wees?

Die Delta is n 9x45 waar die ander twee 10x42 is as ek reg onthou. Volgens die verskaffers is die maks afstand vir diere ook min of meer dieselfde, die field of view en gewig verskil.

Watter opsies in die R22k na R25k is daar nog wat goeie koop sal wees?

Groete

Sent from my iPhone using Tapatalk
Sodra die nuwe Leica uit is gaan ek my bes doen om een te koop. Dan gaan ek my Zeiss victory dalk in die mark sit… Hy sal dan in jou prysklas val as jy enigsins sou belangstel…

Sent from my iPhone using Tapatalk
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1596
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: Beste verkyker rangefinder kombo.

Post by Danie01 »

BeesBreet wrote:
Danie01 wrote:Ek begin ook uitkyk vir n lekker rf bino en wat ek so vinnig kon raaklees is dat die Nikons baie goeie waarde vir geld is asook die vortex soos hierbo genoem, maar die vortex is R30k plus.

In daaiselfde prysklas as die Nikon is ook n Delta en sig, maar watter een sal nou die beste opsie wees?

Die Delta is n 9x45 waar die ander twee 10x42 is as ek reg onthou. Volgens die verskaffers is die maks afstand vir diere ook min of meer dieselfde, die field of view en gewig verskil.

Watter opsies in die R22k na R25k is daar nog wat goeie koop sal wees?

Groete

Sent from my iPhone using Tapatalk
Sodra die nuwe Leica uit is gaan ek my bes doen om een te koop. Dan gaan ek my Zeiss victory dalk in die mark sit… Hy sal dan in jou prysklas val as jy enigsins sou belangstel…

Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek het toe n delta gekoop, maar jy kan steeds laat weet as daai zeiss in die mark is, ek weet van manne wat ook soortgelyk soek in daai prysklas.

Groete
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Beste verkyker rangefinder kombo.

Post by Gian_dP »

Ek het n SIG Kilo3000 tweedehands gekoop en eerste keer op 'n jag gebruik 2 weke gelede. Het baie goed vir my gewerk. Kon sonder moeite bokke tot op 450m range, staan agter op bakkie.

Kan ook jou geweer se data via selfoon invoer, gee dan verstelling saam met afstand.

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
User avatar
pwdejager
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 493
Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm

Re: Beste verkyker rangefinder kombo.

Post by pwdejager »

Gian_dP wrote: Wed May 25, 2022 8:24 am Ek het n SIG Kilo3000 tweedehands gekoop en eerste keer op 'n jag gebruik 2 weke gelede. Het baie goed vir my gewerk. Kon sonder moeite bokke tot op 450m range, staan agter op bakkie.

Kan ook jou geweer se data via selfoon invoer, gee dan verstelling saam met afstand.

Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Gian, ek kyk na die selfde een vir SAPRF, NRL en Jag. Het ook die Sig Sierra BDX scope op my 243, en wil die Sierra6 kry sodra ek my 300wsm kry.
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Post Reply