Wie gebuik die SA Reloader Case Prepper?

Post Reply
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Wie gebuik die SA Reloader Case Prepper?

Post by Chris (vdB) »

Wie gebruik die SA Reloader Case Prepper en is jy tevrede met hom?

Of wat sal julle aanbeveel om te gebruik as jy net se n' 100 doppe per jaar gaan voorberei?

Dankie
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
User avatar
simonsmal
Full Member
Full Member
Posts: 174
Joined: Thu Dec 16, 2021 10:14 pm

Re: Wie gebuik die SA Reloader Case Prepper?

Post by simonsmal »

Ekt een vir lank gebruik , loop soos stroop , doen wat al die ander kan doen plus jy kan doppe sny op hom ens ook .. vir jou doeleindes sal dit meer as genoeg wees


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Re: Wie gebuik die SA Reloader Case Prepper?

Post by Chris (vdB) »

simonsmal wrote: Sun Jan 23, 2022 8:55 am Ekt een vir lank gebruik , loop soos stroop , doen wat al die ander kan doen plus jy kan doppe sny op hom ens ook .. vir jou doeleindes sal dit meer as genoeg wees


Sent from my iPhone using Tapatalk
Dankie Simon, kry mens n' primer pocket unifyer tool bit ook saam die stel?
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
User avatar
simonsmal
Full Member
Full Member
Posts: 174
Joined: Thu Dec 16, 2021 10:14 pm

Re: Wie gebuik die SA Reloader Case Prepper?

Post by simonsmal »

Jy doen nie nee , maar jy kan dit saam bestel of enige ander handelsmaak sin gebruik met dieselfde pitch thread ( rcbs en lyman )


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Re: Wie gebuik die SA Reloader Case Prepper?

Post by Chris (vdB) »

baie dankie Simon, lekker dag
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
Post Reply