Hi,
Ek en paar vriend kan moontlik volgende jaar gan jag in West Nicholson in Zimbawe.
Weet ieman hoe werk dit met permitte en as jy n trofie wil huis toe bring? Laat maak jy die trofie daar en lat hom later invoer? Ons beplan dalk ok om deur Botswana te ry as gevolg van al die proebleme wat tans by Beitbrug is..maar sal nader an die tyd bevestig... Dus sal ons glad nie vleis en of nat vel kan terug bring nie??
Die plaas het hul eie gewere en dus gaan ons ok nie one eie wapens saamneem nie. Al die nodige jag permitte sal in Zim gereel word...
Dankie,
Petrie
Zimbabwe jag - West Nicholson
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Zimbabwe jag - West Nicholson
Petrie,
Jou geweer probleem is opgelos soos jy noem so deur Bots gaan die maklikste wees.
Gewoonik laat hulle jou trofees dip en droog maar die vervoerkostes na SA na jou eie taksdermie kan dalk of tien teen een rof wees.
Wat se diere is julle van plan om te jag die area baie bejend vir groot luiperd maar skaars met die ander groot 5.

- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Zimbabwe jag - West Nicholson
Goeie Dag Petrie
Ons was nou in Bots gewees en dit was regtig baie makliker as Beitbrug, die eingste probleem op die staduim is daar is geen Grensposte oop na Zimbabwe vir Toeriste behalwe Kazungula naby Kasane, so dis n helse draai om te gaan jag in West Nicholson.
In verband met die trofees, los dit op die plaas om te droog en bring dit dan terug SA toe deur Beitbrug waneer dit eendag oop gaan maak.
As jy dit in Zim wil doen kan dit in Zim doen kan dit jou duur uitwerk.
As jy besluit om die trofee eerder in Zim te doen, gaan die Trofee Bulawayo toe gestuur word en dan daar ge-dip word dan Harare en Dan eers SA. Kan rof wees soos Federik noem en als in US$ ook nog.
Ek sou eerder iemand kry wat deur Beitbrug ry of maak weer n trip op Zim toe en bring self jou trofees terug waneer Beitbrug eendag oop maak.