Maer Hond!

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Maer Hond!

Post by KSV »

Die naweek die een gehoor.

Die ou kom by die bordeel en bestel 'n dame. Bordeel eienaar vrae of daar enige voorkeure is. Die ou stel sy voorkeure soos volg. 

Ek soek 'n lang blonde dame, met lang hare, 2 meter of langer en so maar soos 'n kraai.  Eienaar s? daar is geen probleem, hulle het net die regte dame.

Man betaal die nodige fooie en gaan na die kamer toe.  Dame kom in en man se wat hy wil h?.  Sy moet glo uittrek en op die bed gaan kniel met die maer lyf. Hy s? sy moet net so staan hy kom nou.

Hy gaan uit en kom terug met so lang maer hond. :-X

Hy s? toe vir die hond.  Sien as jy nie eet nie gaan jy net so lyk!
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Post Reply