R27k sluit in 2 nagte vir 2 mense self catering.
Ingesluit:
Jag voertuig en slagters.
Bul enige size wat jy kan jag asook die koei.
Alles kom saam met jou huistoe trofees, velle en vleis.
Gravelot area Limpopo
So dit kan 2 jagters wees of een jagter en nie jagter.
Daar is bulle oor 40" jy moet net mooi soek en jag.
As jy pakket wil split.
Bul R16K en Koei R13k vir een persoon verblyf twee nagte
R450 per nag vir ekstra persone.
Kleinste kamp op die plaas is 450 hektaar waar die sables rondloop.
Daar is 30 sables wat moet af om nommers reg te hou so baie om van te kies.

