Ek gebruik al vir baie jare so 'n Tasco "shot saver" wanneer el teleskope monteer, want dit spaar baie geld om op die teiken te kom
Die stel wat ek het, het uitgekom met 4 gids stafies wat in die geweerloop pas (.22, 6mm, 7mm & ,30), so die apparaat kan slegs op hierdie kalibers gebruik word.
My vraag is nou, weet iemand waar hierdie stafies te koop is? Ek soek bv .25, 270, 6.6, 375 ens
Miskien sal die Tasco agente daarvan he? Weet iemand wie die Tasco agente is?
Tasco Shot Saver
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

