10 Teleskope getoets - minder as $500

Post Reply
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

10 Teleskope getoets - minder as $500

Post by tripodmvr »

[youtube]https://youtu.be/qpJ10iKzG30[/youtube]
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1374
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: 10 Telskope getoets - minder as $500

Post by Toxxyc »

Ek sien die een wat ek gekoop het so rukkie terug is ook daarom, en ek het hom daarop verwag ook. Hy wen nie die laaste rondte nie, maar vir die geld twyfel ek sterk of mens hom kan klop.

Dankie vir die video Oom, lekker om te kyk!
User avatar
kwagga
Full Member
Full Member
Posts: 176
Joined: Sun Nov 18, 2012 3:50 pm

Re: 10 Teleskope getoets - minder as $500

Post by kwagga »

Sal graag hoor wat sê eienaars van die Vortex Diamondback Tactical?
anton.308
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Sun Apr 03, 2016 7:27 am

Re: 10 Teleskope getoets - minder as $500

Post by anton.308 »

kwagga wrote: Mon Sep 27, 2021 6:34 pm Sal graag hoor wat sê eienaars van die Vortex Diamondback Tactical?
Dit hang als af waaraan jy gewoond is.

Die diamondback het my glad nie beindruk nie. Ek sal (en het) veel eerder met 'n SWFA 10 vergroting skiet voor ek daarmee skiet.

Ek het een gehad wat se paralaks foutief was. Vortex het hom toe omgeruil vir 'n nuwe een. Ek kon nie sy paralaks gestel kry om te fokus verby 300m nie. Ek het hom toe verkoop en eerder met die SWFA geskiet.

Sy turrets was "mushy", sy beeld was uit fokus uit buite 300m. Glas was seker wat mens kan verwag van 'n scope in daardie prysklas. Met turrets kan jy nie sien hoeveel revolusies jy op gedraai is nie. Het nogals van die EBR-2C reticle gehou. Die scope voel maarnet van laer kwaliteit.

Ek het ook 2 x Vortex PST 2s asook 'n Vortex PST1 gehad en die Diamondback kan glad nie vergelyk nie (hy is ook darem minder as helfde van die prys).

Groete
Post Reply