Teleskoop met die volgende vereistes:
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Teleskoop met die volgende vereistes:
Goeie more manne, hoop dit gaan goed.
Kan julle asb voorstelle maak watter teleskope sal aan die volgende vereistes voldoen, teleskoop sal op n 20" 6.5CM gemonteer word.
Die teleskope sal aangewend word vir n kompakte stap jag geweer, dink hier Klein Karoo vlaktes asook Oos-Kaap berge en valleie.
Vereistes of dit wat vir my werk:
1.MRAD
2. FFP
3. Kruishaar wat nie te besig is nie
4. Zero stop
5. Lockable turrents (elevatio), daai wat jy optrek verstel en dan weer indruk
6. Illuminated reticle
7. Prysklas R20 000.00
Manne julle tyd word waardeur.
Blessings.

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Teleskoop met die volgende vereistes:
Kyk op 'n website soos www.optics-trade.eu wat jou help om daardie eienskappe te kies. As ek vinnig soek dan pas hierdie twee in jou vereistes
Vortex Strike Eagle
Delta Javelin
Dit gaan dan seker afhang van die reticle keuse en gewig van die teleskoop. Ek is seker daar is meer opsies en as jy dalk 'n vereiste prysgee raak die opsies natuurlik nog meer.
Vortex Strike Eagle
Delta Javelin
Dit gaan dan seker afhang van die reticle keuse en gewig van die teleskoop. Ek is seker daar is meer opsies en as jy dalk 'n vereiste prysgee raak die opsies natuurlik nog meer.
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: Teleskoop met die volgende vereistes:
Dankie Arnold, waardeur.
- dooierus
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Wed Sep 15, 2021 10:27 pm
Re: Teleskoop met die volgende vereistes:
Hallo Klein Karoo, het jy toe 'n scope gekry wat jou gaan pas? Deel 'n bietjie as jy het!
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1378
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Teleskoop met die volgende vereistes:
Ek is nuuskierig - jy soek 'n eenvoudige kruishaar, maar FFP en MRAD is vereistes. Gewoonlik met MRAD en FFP (en die ander wat jy soek), sal jy iets soos 'n Christmas Tree reticle die beste kan gebruik, omdat jou kruishaar dieselfde bly soos jy vorder.
Ek moet sê ek was ook nie lus vir 'n besige kruishaar nie maar ek het toe maar 'n "besige" een gekoop vir 'n bargain hierso op Jaracal. As ek mik na 'n bok en die verstellings is gedoen gee ek nie regtig om oor die kruishaar nie, hy "verdwyn" tot ek vir hom soek en ek fokus net op die center dot.

Wingnut
- Jr. Member

- Posts: 64
- Joined: Sun Jul 23, 2017 1:37 pm
Re: Teleskoop met die volgende vereistes:
Goeie naand,
Ek myself het nie een nie, maar lig en kompak. Dink Leupold lrp met Tmr reticle dalk 'n solid opsie.
Groete
Ek myself het nie een nie, maar lig en kompak. Dink Leupold lrp met Tmr reticle dalk 'n solid opsie.
Groete
Howa 6.5CM
Sako 7x64
Sako 223
CZ .22
Born to hunt, forced to work
!!
Sako 7x64
Sako 223
CZ .22
Born to hunt, forced to work
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Teleskoop met die volgende vereistes:
Vortex Strike Eagle 5-25x56..pel het een.. Hy loop soos tyre en tjoep!
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: Teleskoop met die volgende vereistes:
Javelin bo SE verseker.
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Teleskoop met die volgende vereistes:
Stem saam, het ook ‘n Javelin - baie goeie scope vir die prys.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Teleskoop met die volgende vereistes:
Daai lrp is nie so kompak sy turret steek hoog uitWingnut wrote:Goeie naand,
Ek myself het nie een nie, maar lig en kompak. Dink Leupold lrp met Tmr reticle dalk 'n solid opsie.
Groete
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Teleskoop met die volgende vereistes:
Element Helix en Titan kan dalk ook aan jou vereistes voldoen ek weet net nie of hulle lockable turrets het nie.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
-
Wingnut
- Jr. Member

- Posts: 64
- Joined: Sun Jul 23, 2017 1:37 pm
Re: Teleskoop met die volgende vereistes:
Gewig gewys??LUAN wrote: Sat Sep 18, 2021 7:08 amDaai lrp is nie so kompak sy turret steek hoog uitWingnut wrote:Goeie naand,
Ek myself het nie een nie, maar lig en kompak. Dink Leupold lrp met Tmr reticle dalk 'n solid opsie.
Groete
Plaas hom langs die res.
Maat top turret is hoog.
Howa 6.5CM
Sako 7x64
Sako 223
CZ .22
Born to hunt, forced to work
!!
Sako 7x64
Sako 223
CZ .22
Born to hunt, forced to work
- pwdejager
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Re: Teleskoop met die volgende vereistes:
Ek het die Leupold LRP. Great scope met nie 'n besige reticle nie (TMR reticle). MAAR die turrets is nie lockable nie (pla nie regtig nie) en die turrets is groot of "hoog" (dit pla my in die jagveld - loop jag).
Vir my nuwe jaggeweer (Sauer 243Win) gaan ek die Vortex Strike Eagle opsit. Hoofsaaklik omrede sy turrets "lae" turrets is.
Soos voorheen genoem, die "besige" reticle pla my ook nie, kom nie eers agter nie.

Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
-
Jandre steenkamp
- Newbie

- Posts: 42
- Joined: Sun Apr 16, 2017 5:59 pm
Re: Teleskoop met die volgende vereistes:
Halo
Hier is 2 scopes wat ek beskikbaar het. Ek koop en verkoop so latweet as iets jou dalk kan pas. Ek weet hule voldoen nie aan al die vereistes nie. Maar dalk sien jy kans vir een.
Lynx LX3 5-30x56 Competition teleskoop..
Illuminated reticle
Zero stop
SFP
34mm Sus Tac ringe ingesluit..
R17000
Vortex Viper PST 6-24×50 EBR-1
Illuminated reticle
FFP
R15000
Altwee scopes baie baie mooi op gepas en spotless.
Geen merkies of krap merke..
Kan my whatsapp of kontak op vir meer fotos
0845641614

- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Teleskoop met die volgende vereistes:
Kyk ook na die Arken scope.
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Teleskoop met die volgende vereistes:
Kan n mens met goeie gemoedsrus by optics-trade n scope koop?Arnold wrote: Mon Sep 06, 2021 12:02 pm Kyk op 'n website soos www.optics-trade.eu wat jou help om daardie eienskappe te kies. As ek vinnig soek dan pas hierdie twee in jou vereistes
Vortex Strike Eagle
Delta Javelin
Dit gaan dan seker afhang van die reticle keuse en gewig van die teleskoop. Ek is seker daar is meer opsies en as jy dalk 'n vereiste prysgee raak die opsies natuurlik nog meer.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Teleskoop met die volgende vereistes:
Ek het gister een afgelewer gekry. Dink hy gaan puik werk vir my doel. Hy mag dalk swaar wees maar sy glas is uitstekend en hy het al die features wat jy soek. Kyk gerus na hom voor jy besluit.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Teleskoop met die volgende vereistes:
Ek gaan verseker Christo. Dankie.
Sent from my SM-G998B using Tapatalk
Sent from my SM-G998B using Tapatalk
.
-
470rigby
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am
Re: Teleskoop met die volgende vereistes:
-
ettiene.xtremetr
- Jr. Member

- Posts: 91
- Joined: Sat Sep 10, 2016 7:41 am
Re: Teleskoop met die volgende vereistes:
Hi. Net hoor, hoe het jy arken hier in SA gekryChristo wrote:Ek het gister een afgelewer gekry. Dink hy gaan puik werk vir my doel. Hy mag dalk swaar wees maar sy glas is uitstekend en hy het al die features wat jy soek. Kyk gerus na hom voor jy besluit.
Sent from my LYA-L09 using Tapatalk
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Teleskoop met die volgende vereistes:
Bel die verskaffer hier in SA. Anton Prinsloo 0825695242ettiene.xtremetr wrote: Thu Dec 16, 2021 8:01 amHi. Net hoor, hoe het jy arken hier in SA gekryChristo wrote:Ek het gister een afgelewer gekry. Dink hy gaan puik werk vir my doel. Hy mag dalk swaar wees maar sy glas is uitstekend en hy het al die features wat jy soek. Kyk gerus na hom voor jy besluit.
Sent from my LYA-L09 using Tapatalk
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.