Opinie oor Lynx LX 4-16x42 AO

Post Reply
264 Win Mag
Full Member
Full Member
Posts: 220
Joined: Wed Jun 15, 2016 11:02 pm

Opinie oor Lynx LX 4-16x42 AO

Post by 264 Win Mag »

Ek soek graag julle opinies oor die Lynx LX 4-1642 AO met die mil step reticule vir 'n .22LR vir teiken skiet. Ek wil so scope toets op my 22LR en as hy werk op my 223 BRNO sit vir kombenasie van jag en so bietjie baanskiet. Ek kyk na die scopes omdat Lynx 'n goeie waarborg het en die prys baie goed is. Ek het Vorte Vipers op al my ander gewere maar hulle is vrek duur deesdae. Ek weet die scopes is second focal plane en die buis is 25mm, maar teen 'n prys wat ek hulle kan kry onder R4500 lyk dit na 'n opsie. Enige advies van iemand wat ervaring met die scopes het sal waardeer word
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13530
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Opinie oor Lynx LX 4-16x42 AO

Post by Capt. Yoda »

Da le so een in my Pa se kas, hy was al 2 keer terug Lynx toe en hulle sy hy werk 100% maar sodra hy op n geweer gesit word skiet alles bond en daar is geen patroon hoe sy turrets stel nie.
Hy het bitter min elevasie ook en sy glas is nou nie regtig iets om oor huis toe te skryf nie maar teen R4500 is dit seker nie n slegte scope as hy reg werk nie.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply