Best reply ever !!!!!

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 866
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Best reply ever !!!!!

Post by Wielie Waps »

In 'n onlangse onderhoud is genl Norman Scwartzkopf gevra of hy dink daar is plek vir vergifnis vir diegene wat terroriste gehuisves en gehelp het om die 9/11 aanvalle in Amerika te beplan. Sy antwoord was as volg;

I believe that forgiving them is God's funtion
Our job is to arrange the meeting
Geroer-nie geskud nie
britsman
Hero Member
Hero Member
Posts: 792
Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm

Re: Best reply ever !!!!!

Post by britsman »

WW,
        Goeie antword daarie.Ek weens ek kan sulke antworde op die omblik gee.'n Dag later dink jy hoe jy moes geantwoord het.
      Mooi Loop,
                        brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Best reply ever !!!!!

Post by Christo »

Ek wil graag 'n massa byeenkoms help re?l vir die Chinese fur trade boggers.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Ja3
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am

Re: Best reply ever !!!!!

Post by Ja3 »

Christo

Dink so swaardiens bees protter op die k*&^ters sal 'n positiewe bydrae kan lewer.

....die .243 ammunisie gaan te duur uitwerk
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Best reply ever !!!!!

Post by Christo »

Jadri

Ek stem. Onthou iemand nog die verhaal van die "tazer" en die kat. ;D

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Ja3
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am

Re: Best reply ever !!!!!

Post by Ja3 »

Ja,
Dink net hoe klein daai skrefie ogies eers gaan trek...
Post Reply