Goeie Naand,
Ek is opsoek na 'n ligte kolf vir 'n Rem 700 SA. So lig as moontlik, maar steeds stabiel. Ek voel die plastiek kolwe is nie stewig genoeg nie....
Wie bou wat hier in SA. Die veselglas kolwe werk lekker, maar ek wil nog bietjie ligter.
Ek weet ons sukkel hier in SA om goed in te bring. Wie bring wat in van waar af?
Ek kyk selfs so met een oog na 'n Carbon Fibre kolf......
Groete,
Hein
Rem 700 SA ligte kolf vir dra geweer
- HeinSavage
- Full Member

- Posts: 118
- Joined: Thu Jul 10, 2014 4:13 pm
Rem 700 SA ligte kolf vir dra geweer
.22-250 Rem - Savage Mod 12 LPV
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
- HeinSavage
- Full Member

- Posts: 118
- Joined: Thu Jul 10, 2014 4:13 pm
Re: Rem 700 SA ligte kolf vir dra geweer
Weet enige iemand of daar spesiale reels om 'n kolf in te voer van NZ af?
.22-250 Rem - Savage Mod 12 LPV
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Rem 700 SA ligte kolf vir dra geweer
Ek weet Aus laat nie opvoubare kolwe toe
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum

