Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
As ek nou laas jaar nie vir my FN High Power Browing 9mm gekry het as baan speel geweer nie sou dit ook definietief my aandag trek.
My een vriend het SP2 gekry net toe hulle uitkom en ons het baie lekker met hom geskiet en hy het raak geskiet.
Dit kan dalk raadsaam wees om Nobleteq te kontak. Hulle lys nog hierdie pistole op hulle webtuiste. Jy kan dalk 'n goeie idee daar kry wat kos sulke pistole nuut of tweedehands.
Dit is 'n goeie pistool; basies 'n Beretta/Z88 in 'n ander baadjie.