Ek sit met n nuwe probleem wat besig is om sy kop uit te steek en dit is wielneuse.
Nou hulle het water nodig, so dit is een plek om te sit, maar daar is net te veel suipings en hulle kom nie vaste tye in nie.
As ek selfvoerders aanskif met timers, sal dit enige voordeel gee en hoe wend ek hulle aan?
Sal ek die varkies kan leer om sekere tye te wag vir voertyd?
Sal selfvoerders my n voordeel bied?
Wie maak bertroubare voerders wat werk?
Goeie aand
Selfvoerders vir vlakvarke
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Selfvoerders vir vlakvarke
hier was nie lank terug n gesprek oor selfvoerders.. gebruik die search funksie.. die ouens het nommers gegee..
my gevoel is kom ons sê jy stel vir 19:00.. hulle gaan nie 19:15 opdaag nie maar iewers deur die nag.. miskien raak hul die gooi klank gewoond en kom as hulle hom hoor gooi maar hys maar n skugter dier kan dalk tyd vat.
n self voerder spaar jou die moeite om elke dag kos te gaan uitsit.. plus 1 daarvoor as jy nie tyd het nie..
anders sien ek geen verskil tussen voerplek en feeder
hier sal ouens wees met meer ondervinding

222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
-
Muishonde
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Sun Aug 19, 2018 9:53 pm
Re: Selfvoerders vir vlakvarke
B Five
Self voerders sal beslis werk, dit sal baie afhang van waar jy is, bv watse ander diere en ongediertes soos ape daar by jou is. Bosvarke is altyd betyds, daai goed loop met n goed opgewende Fossil horlosie !!
Google bietjie" pig pipe" dit het ook groot sukses.
Bosvark werk ook goed met n koppie voer in n gat en n sokkerbal grote klip daarop....kudu maak daai klip niks, maar vark gooi hom soos n stuk lap.