S335

Post Reply
Speen
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 62
Joined: Sun Nov 24, 2013 9:04 am

S335

Post by Speen »

Ek sien S335 is ook nou by paar plekke beskikbaar vir +-R590/R600 'n blik. Wat seg die slim manne is dit steeds die moeite werd?

Plekke wat ek gesien het:
Gaanbos in Potchefstroom
Dave Sheer
Pretoria Arms
Wildman Centurion
Waterfall Arms & Outdoor
CZ 550 LUX .308
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: S335

Post by PWV »

Speen, ek laai al jare met hierdie kruit. Hulle skiet nogal reguit en ek het geen probleme op papier of in die jagveld nie.
Ek het egter geen ondervinding van die ander goed wat nou op die mark is nie.
Omdat ek vertroud is met S335, sal ek die prys betaal.
Johan308
Full Member
Full Member
Posts: 213
Joined: Mon Aug 18, 2014 2:34 pm

Re: S335

Post by Johan308 »

Hi Speen.

Ek laai ook al lank met dit, en toe ek kon kry vir R550 per blik het ek mar gekoop, myne is amper klaar en ek het nie kans gesien om dubbel dit te betaal en dan weer die ladings aan te pas nie. Ons hobby raak nou baie duurder!

Sent from my SM-A315F using Tapatalk

Speen
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 62
Joined: Sun Nov 24, 2013 9:04 am

Re: S335

Post by Speen »

Ja ek het ook maar oë toegemaak en paar blikke gekoop.
Hoop maar net nie die voorraad droog weer op nie.
CZ 550 LUX .308
Jacques.308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 499
Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am

Re: S335

Post by Jacques.308 »

Het die manne wat gekoop het, al gelaai met die nuwe blikke?

Sent from my SM-N770F using Tapatalk

Post Reply