Hallo Vriende.
n Vriend van my wat in Ceres bly is op soek na n plek wat toegrus is vir boog jagters.
Hy wil graag klein wild jag.
Hy kyk na iets in n 200km radius van Ceres af.
Voorstelle asb.
Soek boogjag plek in Weskaap
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Soek boogjag plek in Weskaap
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Soek boogjag plek in Weskaap
www.thalithali..co.za
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: Soek boogjag plek in Weskaap
Dankie Ruaan. Sal so deurgee vir vriend.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.

