Bakkie en langafstand jaggeweer
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Bakkie en langafstand jaggeweer
Dag Manne
Ek wil graag bietjie julle opinies toets
Doel van die geweer is nie bosveld stap en jag nie, daarvoor het ek ‘n 9.3x62 en 6x45
Ek soek ‘n geweer vir groter bokke(koedoe, wildebees, gemsbok) op langer afstande.
Kom ons sê 250m-750m
Ek hou nie van fireform en vreemde doppies nie so dit moet van die rak af beskikbaar wees in RSA.
Dit sal gebou word op ‘n Remington Kort aksie.
Ek hou nie van dempers nie en wil graag looplengte beperk op so 26/27 duim.
Ek neig na 7mm SAUM of 6.5x284.
Enige ander voorstelle?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek wil graag bietjie julle opinies toets
Doel van die geweer is nie bosveld stap en jag nie, daarvoor het ek ‘n 9.3x62 en 6x45
Ek soek ‘n geweer vir groter bokke(koedoe, wildebees, gemsbok) op langer afstande.
Kom ons sê 250m-750m
Ek hou nie van fireform en vreemde doppies nie so dit moet van die rak af beskikbaar wees in RSA.
Dit sal gebou word op ‘n Remington Kort aksie.
Ek hou nie van dempers nie en wil graag looplengte beperk op so 26/27 duim.
Ek neig na 7mm SAUM of 6.5x284.
Enige ander voorstelle?
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Gideon S
- Full Member

- Posts: 207
- Joined: Tue Jun 23, 2015 2:40 pm
Re: Bakkie en langafstand jaggeweer
300WSM of 7mm-300WSM
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Bakkie en langafstand jaggeweer
300wsm
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Bakkie en langafstand jaggeweer
Hoekom sal julle die 300 bo die 7mm verkies?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Bakkie en langafstand jaggeweer
Jy koop doppe en jy laai hulle.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1834
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Bakkie en langafstand jaggeweer
Netso, en daar is niks wat bok so hard neersit soos n 30 kaliber op n ver afstand met woema agter sy gat nie.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Bakkie en langafstand jaggeweer
Netso!!joe rocket wrote: Sun Jun 06, 2021 7:28 pmNetso, en daar is niks wat bok so hard neersit soos n 30 kaliber op n ver afstand met woema agter sy gat nie.
Met n vleisie...
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Bakkie en langafstand jaggeweer
Baie beter koels imo in 30 as in 284 vir ver jag. Jy het nie noodwendig n magnum nodig vir daai afstande nie maar die WSM is die maklikeste opsie.Apie wrote: Sun Jun 06, 2021 6:38 pm Hoekom sal julle die 300 bo die 7mm verkies?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Self n 30.06 met die regte koel en kruit sal jou gemaklik tot op daai afstande laat jag
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Re: Bakkie en langafstand jaggeweer
6.5-284 is n goeie lanafstand kaliber, maar ek dink dit is marginaal met die beskikbare langafstand jagkoeëls vir vir die wild wat jy gelys het. Patroonlengte is ook tussen 78mm en 81mm wat te lank vir n kort aksie is.
Ek stem ook vir die 300wsm of 30-06, koop n Tikka varmint of super varmint as jy nie wil sukkel nie.
Ek stem ook vir die 300wsm of 30-06, koop n Tikka varmint of super varmint as jy nie wil sukkel nie.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Bakkie en langafstand jaggeweer
300wsm met n 208gr eld-m. Goeie balans tussen spoed en bc.
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Bakkie en langafstand jaggeweer
Hier is n oulike video.....https://www.youtube.com/watch?v=ZGdovL6SIBc nes Nico hierbo gesê het.
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Bakkie en langafstand jaggeweer
As daar oordentlike doppe beskikbaar gewees het sou n 300 RCM darem baie lekker gewerk het.
