Vlakvark Biltong
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Vlakvark Biltong
Ek het n paar jaar terug vlakvark biltong en chilli bites geeet op n plaas waar ons gejag het.
Het iemand dit al self gemaak? Ek oorweeg dit om n paar kg te maak aangesien vlakvark bewerking so duur geword het.
Gaan sommer diekeer weer my eie kaaswors maak en n sweet chilli wors probeer.
Het iemand dit al self gemaak? Ek oorweeg dit om n paar kg te maak aangesien vlakvark bewerking so duur geword het.
Gaan sommer diekeer weer my eie kaaswors maak en n sweet chilli wors probeer.
-
Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Re: Vlakvark Biltong
I haven't made it myself. However, my late dad used to make biltong from warthog just about every year when we were growing up. It was lighter in colour than the other game biltong but it tasted just as good to us. I ate a lot of it.
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Vlakvark Biltong
Ek het ook destyds as kind vlakvark en bosvark biltong ge eet wat my pa gemaak het. My oumense het nie geglo in al die nuwerwetse bewerkings opsies nie. Ek onthou ook die kleur was defnitief effens ligter as gewone wildsbiltong, maar met die smaak was daar nie veel fout gewees nie. Dis nou nie Kudu of Eland biltong nie, maar dis heel eetbaar.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Vlakvark Biltong
Ek kan nou nie bydra oor die biltong nie, maar 'n lekker dik sweet chilli braai wors klink vir my vorentoe! Laat weet maar hoe werk dit uit.
Sent from my Nokia C2 using Tapatalk
Sent from my Nokia C2 using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Vlakvark Biltong
Sweet en sour "chillie bites", ek sou dit nooit glo tot ek dit self geeet het nie maar was een van die lekkeste goed wat ek nog geeet het.
Maak vir jou n lekker sout/sous volgens jou smaak waar jy hulle in laat le en dan na hulle gehang het vacuum pack hulle in 2kg sakke met nog so skoot sous saam.
Maak vir jou n lekker sout/sous volgens jou smaak waar jy hulle in laat le en dan na hulle gehang het vacuum pack hulle in 2kg sakke met nog so skoot sous saam.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Vlakvark Biltong
Ek het so paar jaar terug vlakvark biltong gemaak was heel eetbaar gewees . Sny net al die vet af anders raak dit galserig
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Vlakvark Biltong
So dit klink vir my ek sal maar moet biltong ook maak.
Het seker niks om te verloor nie.
Sal die week hom begin opsny en hopelik teen sondag klaar wees, so teen volgende week kan ek die biltong begin toets.
Ek hou julle op hoogte.
Capt, ek gaan verseker daai outjie probeer.
My vrou is sweet en sour mal en dit was haar idee dat ek biltong moet maak, so dalk score ek so paar bonus punte.

Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Vlakvark Biltong
Met my eerste jag as jong man, het ek ses vlakvarke geskiet en uit radeloosheid oor al die vlies 'n hele klompie biltong gemaak. Die grootste kwessie is dat die vet galsterig raak en redelik vinnig ook. Ek het met volgende jagte nie weer biltong gemaak nie. Vars vleis, cabanossi, wors, cheese grillers en russians is net beter opsies.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Vlakvark Biltong
Ek het die naweek die vlakvark klaar verwerk.
Het drie soorte wors gemaak, Kasergriller, sweet chili en dun boerewors.
Het biltong ook gemaak, sal dit more hang.
Het drie soorte wors gemaak, Kasergriller, sweet chili en dun boerewors.
Het biltong ook gemaak, sal dit more hang.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Vlakvark Biltong
Daardie Kasegriller is 'n wenner! Ek maak hom gereeld met vlakvark (net soggies) en brisket vet. Lekker baie cheddar kaas dan loop hy soos 'n jet!
Goed, beter, 6millimeter!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Vlakvark Biltong
Daai lyk lekker, as jy nog vleis het probeer bq n kerrie perske wors. Ek het een Saterdag van dit by Pinkes gebraai en dit was net so diep lekkersako 30-06 wrote: Mon May 31, 2021 9:33 am Ek het die naweek die vlakvark klaar verwerk.
Het drie soorte wors gemaak, Kasergriller, sweet chili en dun boerewors.
Het biltong ook gemaak, sal dit more hang.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.