Ons word ongelukkig genoodsaak om te kyk na alternatiewe "Pa & Seun" jag opsies, nadat ons ongelukkig ge"scam" was deur
n vorige "jag plaas".
2 tot 3 ure vanaf Pretoria.
Self catering. (kamp is ook n opsie)
3 Jagters. (1 pa, 2 seuns - 13 en 16)
3 Nagte (19-22 Julie 2021)
1 x Gemsbok of Kudu
1 x BWB
4 x Rooibokke
2 x Vlakvarke
Ons kyk maar na koeie en ooie (hang maar af van prys)
Stuur asb besonderhede en pryslys.
Groete
Sent from my CLT-L29 using Tapatalk
Pa en seun jag opsies
-
Sandban(g)k
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Sat Oct 20, 2012 5:38 pm
Re: Pa en seun jag opsies
Ek is ook op soek, so as jy oulike plek kry laat weet asb!
-
Willem Grobler
- Full Member

- Posts: 154
- Joined: Mon Jul 08, 2013 2:48 pm
Re: Pa en seun jag opsies
Probeer Tom Laas naby Roedtan op die Springbokvlakte (Bosveld Jag en Natuur). Mtm 25vier sesduisend